Eskom se kragstasies is aan die einde van hul leeftyd Die DA sê die onlangse fase ses-beurtkrag was te wyte aan Eskom se kragstasies wat ‘n kritieke stadium bereik en uitgeskop het. Volgens die party is die skielike daling in opwekkingsvermoë te wyte aan kragstasies wat die einde van hul leeftyd nader. Ten spyte van...
Tag: kragstasies
Eskom se kragstasies presteer goed – Ramokgopa
Eskom se kragstasies presteer goed – Ramokgopa Die Suid-Afrikaanse minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, sê Eskom-kragstasies se werkverrigting is bestendig en bereik ʼn hoogtepunt by 86,7 persent. Ramokgopa het die jongste oor die instelling van die Energie-aksieplan bekend gemaak. Medupi werk teen 80,7 persent en Lethabo teen 76,4 persent. Die minister sê kragstasies soos Duvha,...
SANW se ontplooiing by kragstasies begin vrugte afwerp – Kosmos 94.1
SANW se ontplooiing by kragstasies begin vrugte afwerp Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se ontplooiing na Eskom se kragstasies begin vrugte afwerp. Die soldate is ontplooi om sabotasie en diefstal te verminder. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die laaste voorval van sabotasie by die kragvoorsiener is in Februarie vanjaar aangemeld. Dit beteken die soldate het...