Tag: kragtariewe

Home kragtariewe
Betoging oor Kaapstad se kragtariewe – Kosmos 94.1
Post

Betoging oor Kaapstad se kragtariewe – Kosmos 94.1

Betoging oor Kaapstad se kragtariewe Stad Kaapstad sê sy elektrisiteitstarief is wettig en die metroraad het dit ingevolge die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur goedgekeur. Die burgemeester, Geordin Hill-Lewis, het gereageer op ‘n betoging deur politieke partye, vakbonde en burgerlike organisasies oor die stad se verhoogde kragtariewe. Hulle eis dat die stad onmiddellik sy verhoging...

Cosatu ondersteun protes teen kragtariewe in Kaapstad – Kosmos 94.1
Post

Cosatu ondersteun protes teen kragtariewe in Kaapstad – Kosmos 94.1

Cosatu ondersteun protes teen kragtariewe in Kaapstad Die vakbondfederasie Cosatu in die Wes-Kaap sê hy beloof sy steun aan inwoners van Kaapstad se verset-optrede Saterdag teen die hoë kragtariewe. Daar word beweer die metro het die energie-reguleerder, Nersa, se aanbevole plafon van ‘n tariefverhoging van 15,1 persent vir munisipaliteite oorskry en ‘n verhoging van 17,6...

Stad Windhoek se kragtariewe styg met 8,6% – Kosmos 94.1
Post

Stad Windhoek se kragtariewe styg met 8,6% – Kosmos 94.1

Stad Windhoek se kragtariewe styg met 8,6% Stad Windhoek het aangekondig dat die gemiddelde elektrisiteitstariewe vir die hoofstad met 8,6 persent vir die 2023/24-boekjaar gaan styg. Die stad sê in ‘n mediaverklaring om ‘n sorgsame en slim-stad te wees, is dit nodig om maatskaplike en ekonomiese ontwikkeling te bevorder deur bekostigbare elektrisiteitstariewe, met inagneming van...

Stad Windhoek ontken dat sy kragtariewe bekend is – Kosmos 94.1
Post

Stad Windhoek ontken dat sy kragtariewe bekend is – Kosmos 94.1

Stad Windhoek ontken dat sy kragtariewe bekend is Stad Windhoek ontken ten sterkste berigte in plaaslike media oor sy kragtariewe en die gepaardgaande stygings oor die volgende drie jaar. Die Stad het wel sy energiebeleid bekend gestel en dit is goedgekeur deur die Elektrisiteitsbeheerraad. Woordvoerder Celie Kapolo sê terwyl die beleid kragtarief-bepalings maak, het die...

Kragtariewe is onaanvaarbaar, veral omdat Nam opwekkingsvermoë het – Kosmos 94.1
Post

Kragtariewe is onaanvaarbaar, veral omdat Nam opwekkingsvermoë het – Kosmos 94.1

Kragtariewe is onaanvaarbaar, veral omdat Nam opwekkingsvermoë het Die sekretaris-generaal van die Vakbondkongres van Namibië, Tucna, Mahongora Kavihuha, het sy kommer uitgespreek oor die heersende hoë elektrisiteitskoste. Sy kommentaar kom ná die aankondiging deur die Elektrisiteitsbeheerraad in Mei van ‘n verhoging van 8,9 persent vir NamPower se grootmaat elektrisiteitstarief wat van 1 Julie van krag...

Nuwe kragtariewe nog nie bekend nie – Kosmos 94.1
Post

Nuwe kragtariewe nog nie bekend nie – Kosmos 94.1

Nuwe kragtariewe nog nie bekend nie Die Elektrisiteitsbeheerraad sê hy hersien steeds aansoeke vir tariefverhogings van verskeie plaaslike owerhede, veral vir die wat aansoeke laat ingedien het. Die raad het vroeër die week gesê hy sal Vrydag die eerste goedkeurings aankondig maar, die woordvoerder Ferdinand Molale sê dit word nou eers volgende week verwag. Die...

ECB kondig grootmaat kragtariewe aan – Kosmos 94.1
Post

ECB kondig grootmaat kragtariewe aan – Kosmos 94.1

ECB kondig grootmaat kragtariewe aan Die Elektrisiteitsbeheerraad het vandag die grootmaat elektrisiteitstariewe aangekondig wat slegs van toepassing is op NamPower se grootmaat kliënte soos die streeks-elektrisiteits-verspreiders, bekend as die REDs, plaaslike owerhede, streeksrade en myne. Die beheerraad het ErongoRED se tariefverhoging van 9 persent en Cenored se 7,6 persent goedgekeur. NamPower-verspreiding het vir ‘n verhoging...

Stad Kaapstad is oneerlik oor kragtariewe – Kosmos 94.1
Post

Stad Kaapstad is oneerlik oor kragtariewe – Kosmos 94.1

GOOD Party: Stad Kaapstad is oneerlik oor kragtariewe Die GOOD Party sê die Stad Kaapstad is oneerlik oor die proses waarvolgens hy by ‘n tariefverhoging van 17,6 persent uitgekom het. Dié verhoging in die elektrisiteitstarief is hoër as die Nasionale Energie-reguleerder, Nersa, se 15,1 persent. Anton Louw van die GOOD Party sê hulle neem kennis...