Tag: kragvoorsiening

Home kragvoorsiening
Kragvoorsiening mag nie geprivatiseer word nie
Post

Kragvoorsiening mag nie geprivatiseer word nie

Kragvoorsiening mag nie geprivatiseer word nie Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde het teenstand uitgespreek teen die vermeende privatisering van energievoorsiening te midde van hervormings in die energiesektor. Mogoshadi Maserumule van Saftu sê terwyl Eskom direkte privatisering ontken, voer die vakbond aan hervormings kan tot privaat eienaarskap van energieproduksie lei. Hy het Saftu se toewyding tot...

Cenored sê modder kelder kragvoorsiening
Post

Cenored sê modder kelder kragvoorsiening

Cenored sê modder kelder kragvoorsiening Modder verhoed blykbaar kragvoorsiening vir Cenored. Die noordelike streke, insluitend die Otjozondjupa-streek, het in plekke goeie reën gekry wat goeie nuus is, maar vir kragvoorsiening is dit ‘n nagmerrie. Cenored kry gereeld oproepe van die publiek wat kla dat hul elektrisiteit af is weens weerlig. Kosmos 94.1 Nuus het met...