Venaani kan nie krediet vat nie, so hy sal moet verduidelik Dit gaan ‘n interessante verkiesingsjaar wees. PDM-leier McHenry Venaani beweer hy was verantwoordelik vir die bedanking van Peter Vilho, voormalige minister van verdediging en veteranesake. Venaani het die opmerkings Saterdag by die PDM-verkiesingsveldtog by Okalongo in die Omusati-streek gemaak. Vilho, wat vir ‘n jaar...
Tag: krediet
Huishoudelike krediet groei stadigste sedert 2021
Huishoudelike krediet groei stadigste sedert 2021 Kredietverlening in die private sektor het in Januarie 2,4 persent op ‘n jaargrondslag gegroei, ‘n effense afname vanaf die 2,6 persent wat in Januarie 2023 aangeteken is. Volgens die makelaarsfirma Simonis Storm was dit hoër as die 1,9 persent wat in Desember waargeneem is. Januarie het egter die stadigste...
Biden word gekritiseer vir krediet oor skietstilstand
Biden word gekritiseer vir krediet oor skietstilstand Die Verenigde Nasies se kantoor vir die koördinering van humanitêre sake sê hy het die lewering van humanitêre hulp in Gaza verskerp, maar ʼn totale skietstilstand is nodig. Israel en Hamas het die tydelike skietstilstand met nog twee dae verleng. Die VN-organisasie kon kos, water, mediese voorraad, tente...
Versigtig met krediet en Swart Vrydag
Versigtig met krediet en Swart Vrydag Die Nasionale Kredietreguleerder in Suid-Afrika het verbruikers aangemoedig om hulle besteding dop te hou op Swart Vrydag. Die reguleerder waarsku teen die gebruik van krediet vir winskopies en wys op ‘n toename in mense wat as gevolg daarvan ‘n nadelige kredietrekord kry. Jimmy Golele van die reguleerder beklemtoon die belangrikheid van verantwoordelike...
Rentekoerse sal onveranderd bly terwyl vraag na krediet gedemp bly
Rentekoerse sal onveranderd bly terwyl vraag na krediet gedemp bly Die verdiepende afname in kredietverlening in die private sektor in September is volgens Simonis Storm kommerwekkend. Die syfers is Woensdag bekend gemaak. Die firma sê dit beteken maatskappye en huishoudings prioritiseer die vereffening van bestaande skuld oor nuwe skuld vir beleggings of verbruik. Faktore soos die...
Bekostigbaarheid van krediet in SA word oortree – Kosmos 94.1
Bekostigbaarheid van krediet in SA word oortree Kenners in Suid-Afrika ervaar ‘n kommerwekkende neiging van roekelose lenings deur krediteure wat verbruikers se finansiële vermoë verwaarloos. Baie krediteure versuim om bekostigbaarheid te bepaal voordat hulle krediet toestaan, wat mense se skuldlas verhoog. Die regskenner Zanele Malindi sê roekelose lenings is ‘n oortreding van die Nasionale Kredietwet,...
Verbruikers gemaan om versigtig te wees met krediet – Kosmos 94.1
Verbruikers gemaan om versigtig te wees met krediet Die Nasionale Kredietreguleerder in die buurland het verbruikers aangeraai om deeglik navorsing te doen voordat hulle instem om skuldhersiening te ondergaan sodat hul die gevolge daarvan verstaan. Daar was talle klagtes van verbruikers wat sonder hul toestemming onder skuldhersiening geplaas is. Mmadikwa Phoshoko van die reguleerder sê...
Al hoe meer Suid-Afrikaners gebruik krediet vir kos, klere – Kosmos 94.1
Al hoe meer Suid-Afrikaners gebruik krediet vir kos, klere ʼn Verslag deur TransUnion meld dat al hoe meer Suid-Afrikaners winkelrekenings oopmaak vir kredietaankope van klere en kos. Die data toon ʼn opmerklike styging van 35-persent in nuwe wentelkredietrekeninge gedurende die eerste helfte van hierdie jaar in vergelyking met die vorige jaar. Daarbenewens is daar ʼn...