Kremlin-kritikus gevonnis tot nóg 19 jaar tronkstraf Die Russiese opposisieleier in aanhouding, Alexei Navalny, is ‘n verdere 19 jaar tronkstraf opgelê tydens ‘n verhoor agter geslote deure in ‘n afgeleë strafkolonie. Navalny is skuldig bevind aan die stigting en befondsing van ‘n ekstremistiese organisasie en bedrywighede. Hy ontken die aanklagte. Hy dien reeds ‘n termyn...
December 17, 2024