Tag: krisis

Home krisis
Haïti se krisis en geweld verdiep
Post

Haïti se krisis en geweld verdiep

Haïti se krisis en geweld verdiep Minstens 12 mense is dood in die jongste vlaag geweld in Haïti nadat gewapende bendes amok gemaak het in twee gegoede buurte in die hoofstad, Port-au-Prince. Gewapende mans het huise in die gemeenskappe van Laboule en Thomassin geplunder en inwoners gedwing om te vlug. Die Karibiese nasie bly lamgelê...

SAPD se speurdiens is in ‘n krisis gedompel
Post

SAPD se speurdiens is in ‘n krisis gedompel

SAPD se speurdiens is in ‘n krisis gedompel Die Vryheidsfront Plus waarsku teen ‘n ernstige krisis in Suid-Afrika se speurdiens, met meer as 1,8 miljoen onopgeloste sake weens gebrekkige dossiere sedert 2018. Dit is onthul in ‘n parlementêre vraag aan die justisie-minister, Ronald Lamola. Volgens die VF Plus belemmer die verlies van 8 400 speurders...

ANC pak skuld op DA-geleide koalisie vir Tshwane se finansiële krisis
Post

ANC pak skuld op DA-geleide koalisie vir Tshwane se finansiële krisis

ANC pak skuld op DA-geleide koalisie vir Tshwane se finansiële krisis Die ANC sê die Stad Tshwane, onder die DA-geleide koalisie, verkeer in ‘n treurige finansiële verknorsing. Die party spreek diepe kommer uit oor die Nasionale Tesourie se plan om ‘n toekenning vir kapitaalprojekte te kanselleer, met verwysing na die koalisie se onvermoë om fondse...

Ware toestand van SA ‘is ekonomiese krisis’
Post

Ware toestand van SA ‘is ekonomiese krisis’

Ware toestand van SA ‘is ekonomiese krisis’ Die Activists and Citizens Forum sê die ware stand van Suid-Afrika is dat dit in ‘n politieke en ekonomiese krisis verkeer. Die organisasie sê polities is die land leierloos, en ekonomies is die land in die intensiewe sorgeenheid. Die forum sê staatskaping en korrupsie het Suid-Afrika met verlammende...

SA se waterkrisis is nasionale krisis
Post

SA se waterkrisis is nasionale krisis

SA se waterkrisis is nasionale krisis RISE Mzansi sê hy is diep bekommerd oor die voortslepende waterkrisis in dele van Suid-Afrika. Die Departement van Water en Sanitasie se 2023 Bloudruppel-verslag toon die gehalte van drinkwater het verswak, en waterverliese het oor die afgelope nege jaar gestyg. Vuyiswa Ramokgopa van RISE Mzansi, sê hulle het reeds...

Politieke perspektief nodig om Gaza-Israel krisis op te los
Post

Politieke perspektief nodig om Gaza-Israel krisis op te los

Politieke perspektief nodig om Gaza-Israel krisis op te los Die president van die Europese Kommissie, Ursula von der Leyen, sê Israeli’s en Palestyne het ‘n politieke perspektief nodig om die huidige spiraal van geweld te breek en hoop te hervestig. Sy het in Parys gepraat by die Internasionale Humanitêre Konferensie vir Gaza se burgerlike bevolking....

Jeug-werkloosheid is ‘n krisis – Kosmos 94.1
Post

Jeug-werkloosheid is ‘n krisis – Kosmos 94.1

Jeug-werkloosheid is ‘n krisis Die voorspraakgroep vir die jeug, Youth Capital, beskryf werkloosheid onder Suid-Afrikaanse jongmense as ‘n krisis. Ondanks ‘n effense afname in die werkloosheidskoers, van 62,10 persent in die eerste kwartaal vanjaar tot 60,70 persent in die tweede kwartaal, bly dit ‘n aansienlike bron van kommer. Die netwerk-mobiliseerder van Youth Capital, Lethiwe Nkosi,...

Staak fopnuus oor krisis in Israel, sê Joodse Raad
Post

Staak fopnuus oor krisis in Israel, sê Joodse Raad

Staak fopnuus oor krisis in Israel, sê Joodse Raad Die Suid-Afrikaanse Joodse Raad van Afgevaardigdes het die Departement van Internasionale Betrekkinge gekritiseer oor sy reaksie op die krisis in Israel. Die departement word beskuldig dat hy geen empatie toon oor die tragiese lewensverlies onder Israeliese burgers nie, terwyl daar wydverspreide internasionale veroordeling van Hamas is,...

Migrante in Europa ontaard in ‘n krisis
Post

Migrante in Europa ontaard in ‘n krisis

Migrante in Europa ontaard in ‘n krisis Die Europese Kommissie se president, Ursula von der Leyen, sê migrasie is ‘n ernstige uitdaging wat dringende en tasbare oplossings vereis. Sy het ‘n sentrum op die Italiaanse eiland, Lampedusa, besoek waar meer as 7 000 migrante verlede week binne drie dae aangekom het. Byna 126 000 migrante het tot dusver vanjaar in...

Ramaphosa moet dreigende fiskale krisis aanspreek – Winde – Kosmos 94.1
Post

Ramaphosa moet dreigende fiskale krisis aanspreek – Winde – Kosmos 94.1

Ramaphosa moet dreigende fiskale krisis aanspreek – Winde Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, het sy diepe teleurstelling uitgespreek omdat president Cyril Ramaphosa nie die dreigende fiskale krisis, wat Winde ‘n saak van dringendheid noem, op die agenda van die Presidensiële Koördineringsraad geplaas het nie. Die raad vergader vandag in Pretoria. Winde het onlangs aan Ramaphosa...