Tag: krisis

Home krisis
Jeugdiens doen goeie werk, maar baie meer is nodig om krisis aan te spreek – Kosmos 94.1
Post

Jeugdiens doen goeie werk, maar baie meer is nodig om krisis aan te spreek – Kosmos 94.1

Jeugdiens doen goeie werk, maar baie meer is nodig om krisis aan te spreek ‘n Aktivis sê meer kan gedoen word met werkskepping vir die jeug, wat nou volgens regeringsyfers op sowat 50 persent staan. Dit volg nadat die jeugminister Agnes Tjongarero ‘n beroep op alle regeringskantore, ministeries en agentskappe, sowel as ondernemings in staatsbesit...

Israel in grondwetlike krisis gedompel – Kosmos 94.1
Post

Israel in grondwetlike krisis gedompel – Kosmos 94.1

Israel in grondwetlike krisis gedompel Hofsake neem toe nadat Israel se verregse regering gister ‘n wet aanvaar het wat die mag van die Hooggeregshof beperk. Die wet wat met 64 teen nul in die Parlement aanvaar is, ontneem die Hooggeregshof die mag om regeringsoptrede te stuit wat hy as onredelik beskou. Die Beweging vir Gehalteregering,...

Jerry se wetsontwerp kan Grondwetlike krisis tot gevolg hê – Kosmos 94.1
Post

Jerry se wetsontwerp kan Grondwetlike krisis tot gevolg hê – Kosmos 94.1

Jerry se wetsontwerp kan Grondwetlike krisis tot gevolg hê Die wetsontwerp deur privaatburger Jerry Ekandjo, wat erkenning van gades in gay-huwelike sal verbied, is deur die Nasionale Vergadering aanvaar en, bly in die nuus. Ekandjo het ‘n definisie van gade voorgestel om teen die hooggeregshof se beslissing, om buitelandse gades in sulke huwelike te erken...

Ek het ‘n krisis met SA Bulletin wat nie werk nie. Ek het ‘n boodskap aan Peet gestuur, maar hy het nog nie gelees nie!  – Kosmos 94.1
Post

Ek het ‘n krisis met SA Bulletin wat nie werk nie. Ek het ‘n boodskap aan Peet gestuur, maar hy het nog nie gelees nie!  – Kosmos 94.1

Ek het ‘n krisis met SA Bulletin wat nie werk nie. Ek het ‘n boodskap aan Peet gestuur, maar hy het nog nie gelees nie!  Die burgemeester van Walvisbaai Trevino Forbes sê die hawedorp staan ‘n baie goeie kans om as KykNET se Kwêla Dorp van die Jaar-wenner 2023 aangewys te word. Walvisbaai is genomineer...