Tag: kritieke

Home kritieke
Vrede tussen die DRK en Rwanda van kritieke belang
Post

Vrede tussen die DRK en Rwanda van kritieke belang

Vrede tussen die DRK en Rwanda van kritieke belang President Cyril Ramaphosa sê ‘n politieke oplossing is nodig in die konflik tussen Rwanda en die Demokratiese Republiek die Kongo. Hy het Rwanda besoek om die 30ste herdenking by te woon van die 1994-volksmoord, toe ekstremiste in die Hutu-etniese groep tydens ‘n 100-dae-moordtog ongeveer 800 000...

Stad Ekurhuleni ‘in kritieke situasie’
Post

Stad Ekurhuleni ‘in kritieke situasie’

Stad Ekurhuleni ‘in kritieke situasie’ ActionSA in Gauteng versoek die speaker van die raad van die Stad Ekurhuleni, Nthabiseng Tshivhenga, om ʼn raadsvergadering te belê om die kritieke situasie waarin die raad homself bevind, te beredder. ʼn Woordvoerder van ActionSA, Siyanda Makhubo, sê sy het in November verlede jaar sienderoë toegelaat dat haar EFF-koukus die...

Olie- en gasbedryf staan voor kritieke besluit
Post

Olie- en gasbedryf staan voor kritieke besluit

Olie- en gasbedryf staan voor kritieke besluit Die Internasionale Energie-agentskap sê die olie-en gasbedryf staar ʼn oomblik van waarheid in die gesig en moet kies om óf die klimaatskrisis te vererger óf skoon energie te aanvaar. Die agentskap se nuwe verslag bevat ʼn strategiese plan vir ʼn regverdige oorgang na ʼn toekoms sonder vrystellings vir...

Opuwo-vliegveld is kritieke infrastruktuur vir die streek – Kosmos 94.1
Post

Opuwo-vliegveld is kritieke infrastruktuur vir die streek – Kosmos 94.1

Opuwo-vliegveld is kritieke infrastruktuur vir die streek Die ministerie van werke en vervoer sê die omgewingsimpak-studie in verband met die ontwikkeling van ‘n vliegveld by Opuwo in die Kunene-streek is nie ‘n nuwe projek nie. Die vliegveld is omtrent 22 kilometer oos van die dorp en die sperdatum is 27 September. Julius Ngweda, skakelbeampte by...

Landbou kanselleer drie kritieke tenders – Kosmos 94.1
Post

Landbou kanselleer drie kritieke tenders – Kosmos 94.1

Landbou kanselleer drie kritieke tenders Die landbouministerie het drie uiters belangrike tenders gekanselleer. Die eerste handel oor die lewensvatbaarheidstudie sowel as die bestuur en oorsig oor fase een van die Neckartal-besproeiingsprojek terwyl die tweede tender infrastruktuur by die Kalimbeza-rysprojek, wat jare lank onderpresteer, opgegradeer het. Die derde tender is vir die ontwikkeling van die onderhoudsplan...

Mark vir kritieke minerale verdubbel in vyf jaar – Kosmos 94.1
Post

Mark vir kritieke minerale verdubbel in vyf jaar – Kosmos 94.1

Mark vir kritieke minerale verdubbel in vyf jaar Die mark vir kritieke minerale wat in elektriese voertuie, sonpanele en windturbines gebruik word, het die afgelope vyf jaar verdubbel. Die groei sal na verwagting verder versnel weens die groter vraag na skoon-energie-tegnologie soos sonpanele en batterye. Die Internasionale Energiea-agentskap se ontleding van die mark het ook...