Tag: krities

Home krities
Vinnige optrede teen onreg in Gaza is krities
Post

Vinnige optrede teen onreg in Gaza is krities

Vinnige optrede teen onreg in Gaza is krities Burgerlike organisasies en pro-Palestynse aktiviste het die uitwerking van die Israel-Hamas-konflik by ʼn vergadering by die Universiteit van Kaapstad bespreek. Een-duisend-200 mense is op sewe Oktober verlede jaar vermoor toe Hamas Israel aangeval het. Volgens Hamas is meer as 30 000 mense sedertdien in Israelse wraakaanvalle dood....

Bloedreserwes krities laag – kom skenk!
Post

Bloedreserwes krities laag – kom skenk!

Bloedreserwes krities laag – kom skenk! Ten spyte van alle pogings om ‘n bloedtekort die afgelope twee weke te herstel, het die bloedreserwes gedaal met O-positiewe en O-negatiewe bloedgroepe wat die meeste geraak is. Dit beteken bloedbanke en hospitale in die land het net genoeg bloed vir Desember en Januarie. Die Bloedoortappingsdiens van Namibië hou...

Voedselbystand krities in Kunene – Kosmos 94.1
Post

Voedselbystand krities in Kunene – Kosmos 94.1

Voedselbystand krities in Kunene Die Kunene-streek het groot uitdagings in verband met swak of geen reënval wat reeds ‘n paar seisoene duur. Die goewerneur, Marius Sheya sê die boere in die streek het reeds 90 persent van hul kuddes verloor en dus, is voedselhulp uiters belangrik vir die inwoners veral omdat talle bestaansboere is. Voedselhulp...