Tradisionele kruie ‘kan help teen malaria-muskiete’ Dit is piek-malaria seisoen in die noordelike streke, en die gesondheid-ministerie se direkteur in die Oshikoto-streek, Joshua Nghipangelwa, moedig inwoners aan om hulself teen muskiete te beskerm. Die ministerie het 11 000 muskietnette aan die Oshikoto-gesondheidsdirektoraat gelewer deur die Nasionale Vektor-oordraagbare Siektes-program. Nghipangelwa sê hulle verwag om op 29...
November 8, 2024