Tag: Kubaanse

Home Kubaanse
Gauteng bestee R14 miljoen aan 11 Kubaanse dokters: DA
Post

Gauteng bestee R14 miljoen aan 11 Kubaanse dokters: DA

Gauteng bestee R14 miljoen aan 11 Kubaanse dokters: DA Die DA in Gauteng sê die provinsiale gesondheid-departement bestee 14-miljoen Suid-Afrikaanse rand per jaar aan 11 Kubaanse dokters, ten spyte van die groot aantal werklose plaaslike dokters. Die LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, het dit bekend gemaak in ‘n skriftelike antwoord op die DA...

Geingos ontvang Kubaanse eerbewys namens Geingob
Post

Geingos ontvang Kubaanse eerbewys namens Geingob

Geingos ontvang Kubaanse eerbewys namens Geingob Voormalige eerste dame Monica Geingos het Kuba se Orde van José Martí ontvang, wat verlede jaar aan wyle president Hage Geingob toegeken is. Die president van Kuba se Staatsraad, Esteban Lazo Hernández, wat ook die president van Kuba se parlement is, het die toekenning aan Geingos oorhandig ná Geingob...

1 000 werklose dokters in SA maar 100 Kubaanse dokters werk
Post

1 000 werklose dokters in SA maar 100 Kubaanse dokters werk

1 000 werklose dokters in SA maar 100 Kubaanse dokters werk Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging-vakbond het kennis geneem dat ongeveer 100 Kubaanse dokters in Suid-Afrika werk, ondanks meer as ‘n 1 000 gekwalifiseerde plaaslike dokters wat werkloos is. Die minister van gesondheid, Joe Phaahla, het gesê dat Kubaanse dokters in landelike gebiede dien met gespesialiseerde...

Kubaanse petrol steeds die beste winskopie
Post

Kubaanse petrol steeds die beste winskopie

Kubaanse petrol steeds die beste winskopie Kubaanse petrol, reeds een van die wêreld se beste winskopies, word by die dag goedkoper vir diegene met toegang tot Amerikaanse dollar, aangesien die plaaslike peso-geldeenheid sy vryval teen die dollar voortsit. Op die eiland verkoop 94-oktaan vir 2 Namibiese dollar en 10 sent ‘n liter op die huidige...

Geingob verwelkom Kubaanse kundigheid in natuurlike energie-sektor – Kosmos 94.1
Post

Geingob verwelkom Kubaanse kundigheid in natuurlike energie-sektor – Kosmos 94.1

Geingob verwelkom Kubaanse kundigheid in natuurlike energie-sektor President Hage Geingob het tydens bilaterale samesprekings met die Kubaanse President Miguel Diaz-Canel Bermude by Staatshuis verwys na Namibië se beduidende ontdekkings van olie en gas, asook die groenwaterstof-projek. Hy sê Namibië verwelkom Kubaanse kundigheid en tegnologie in die strewe om die potensiaal te ontketen van hierdie natuurlike...

Kubaanse President voer samesprekings met Geingob – Kosmos 94.1
Post

Kubaanse President voer samesprekings met Geingob – Kosmos 94.1

Kubaanse President voer samesprekings met Geingob Die Kubaanse President Miguel Diaz-Canel is op ‘n drie daagse amptelike staatsbesoek aan Namibië. Hy was die eregas van die 33ste Heldedag-vieringe wat Saterdag in Windhoek herdenk is, en het geskeduleerde bilaterale samesprekings met President Hage Geingob. Sy besoek sluit ook vergaderings in met die Kubaanse  gesondheids-vrywilligers, die Kubaanse...

Kubaanse President herdenk saam met Namibië Heldedag – Kosmos 94.1
Post

Kubaanse President herdenk saam met Namibië Heldedag – Kosmos 94.1

Kubaanse President herdenk saam met Namibië Heldedag Die 33ste Heldedag-herdenking vind vandag by die Onafhanklikheid-stadion in Windhoek plaas. Dit sou aanvanklik op Omuthiya in die Oshikoto-streek plaasgevind het, maar is na die hoofstad verskuif. Die President van Kuba, Miguel Diaz-Canel Bermudes, is President Hage Geingob se eregas. Vandag, 54 jaar gelede op 26 Augustus 1966,...