Saara kuier in Parys by teenkorrupsie seminaar Eerste minister, dr. Saara Kuugongelwa-Amadhila woon die Teenkorrupsie- en Integriteitsforum môre en Woensdag in Parys, Frankryk by. Die geleentheid is deur die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling gereël en sal leiers van regoor die wêreld byeen bring om nuwe denke en insigte te deel en om ondersoek...
Tag: kuier
Mbumba kuier by Cyril – Kosmos 94.1
Mbumba kuier by Cyril President Nangolo Mbumba is op ‘n kort besoek aan Suid-Afrika se president Cyril Ramaphosa. Volgens die buurland se samewerkende regering-minister, Nkosazana Dlamini-Zuma, simboliseer dit die blywende betrekkinge tussen Namibië en Suid-Afrika. Beide nasies gaan voort om samewerking te beklemtoon, met die doel om diplomatieke bande te versterk en gedeelde doelwitte na...
Shiimi kuier in Windhoek-Wes – Kosmos 94.1
Shiimi kuier in Windhoek-Wes Die kiesers van Windhoek-Wes kan vanaand om ses-uur by die kiesafdelingskantoor byeen kom saam met die finansminister Ipumbu Shiimi om die begroting te bespreek. Woordvoerder Wilson Shikoto het meer. Post navigation Source link
Ghana kuier by ECB, ruil idees uit
Ghana kuier by ECB, ruil idees uit Ghana se Reguleringskommissie vir Openbare Nutsdienste is plaaslik op besoek om saam met die Elektrisiteitsbeheerraad te kyk na verskeie aspekte van elektrisiteitsregulering. Die besoek fokus op die uitruil van ervarings en kennis, en om bepalings te vergelyk wat betref elektrisiteitstariewe, beleggings, mededinging, afdwinging en die beskerming van belanghebbendes....
Drikus en sy gordel kuier vandag in Pretoria
Drikus en sy gordel kuier vandag in Pretoria Suid-Afrika se eerste UFC-kampioen, Dricus du Plessis, gaan sy kosbare gordel vandag aan ondersteuners in Pretoria vertoon nadat hy gister ʼn besoek aan Kaapstad gebring het. Hy het die Stormers-rugbyspan besoek en ondersteuners het na die V&A Waterkant gestroom om die kampioen te ontmoet. Du Plessis gaan...
Blinken kuier in Afrika, terreur op die agenda
Blinken kuier in Afrika, terreur op die agenda Die stryd teen terrorisme sal die belangrikste gesprekspunt wees wanneer die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Antony Blinken, volgende week na Kaap Verde, Ivoorkus, Nigerië en Angola reis. Die Amerikaanse regering sê Blinken wil bewys dat die Verenigde State onderneem het om die verpligtinge en onderwerpe van...
Zelensky kuier vandag by Biden
Zelensky kuier vandag by Biden Die Amerikaanse president, Joe Biden, sal vandag sy Oekraïnse eweknie, Volodymyr Zelensky, by die Withuis ontmoet. Dit volg na die blokkering verlede week deur Republikeinse senatore, van sowat 2 triljoen Namibiese dollar se noodhulp wat hoofsaaklik vir Oekraïne en Israel bestem was. Konserwatiewes was nie tevrede met die uitsluiting van...
Hamas nooi Musk uit om in Gaza te kuier
Hamas nooi Musk uit om in Gaza te kuier ’n Senior amptenaar van Hamas het die Amerikaanse miljardêr Elon Musk genooi om die Gaza-strook te besoek om die omvang van verwoesting wat deur die Israeliese aanvalle veroorsaak is, self te sien. Osama Hamdan het die kommentaar gemaak na Musk het Israel besoek en die gebied waar die Hamas-aanval plaasgevind het getoer. Hy het...
Geingob kuier vandag in Erongo
Geingob kuier vandag in Erongo President Hage Geingob besoek vandag die Erongo-streek met ‘n afvaardiging van regeringsamptenare. Hy sal verskeie groen-waterstof projekte besoek sowel as die olie-bergingsfasiliteit, Namport en die Orano ontsoutingsaanleg. Die hoof doelwit is verkenning in verband met die Groen-industrialiseringsagenda van sy administrasie. Hy vertrek om tien-uur vanaf Eros-lughawe en keer half-vyf terug...
Koedoe kom kuier en bring presente
Koedoe kom kuier en bring presente Dr Riaan Eksteen, ook bekend as Koedoe Eksteen, wat Suid-Afrika se eerste ambassadeur in Namibië was, besoek die land van môre af. Hy ken die Namibiese politieke landskap baie goed en was nou betrokke by Namibië se samesprekings met ander lande voor en na onafhanklikheid. Eksteen het was die...