Kunene-goewerneur verwelkom ontsouting ’n Taakspan is saamgestel om die behoefte aan ontsoutingsaanlegte by dorpies in die Kunene-streek te ondersoek, om souterige ondergrondse water te suiwer te midde van ’n aanhoudende droogte. Alhoewel die regering boorgate geboor en reservoirs gebou het om watertekorte aan te spreek, word meesal net soutwater raakgeboor, wat ‘n groot uitdaging is...
November 15, 2024