Tag: kunsmatige

Home kunsmatige
Kunsmatige intelligensie kan gebruik word om enige  foto’s van jou wat aanlyn is, te identifiseer.
Post

Kunsmatige intelligensie kan gebruik word om enige  foto’s van jou wat aanlyn is, te identifiseer.

Kunsmatige intelligensie kan gebruik word om enige  foto’s van jou wat aanlyn is, te identifiseer. Ten spyte van tegnologiese vooruitgang, sal daar altyd ‘n argument wees oor of ons meer inligting kry as wat ons eintlik nodig het. Dis soos die beeldsoek-webwerf PimEyes, wat kunsmatige intelligensie gebruik om enige  foto’s van jou wat aanlyn is,...

Nikon stel hul nuwe Kunsmatige Intelligensie kamera bekend wat bespeur wanneer koeie op die punt staan om te kalf
Post

Nikon stel hul nuwe Kunsmatige Intelligensie kamera bekend wat bespeur wanneer koeie op die punt staan om te kalf

Nikon stel hul nuwe Kunsmatige Intelligensie kamera bekend wat bespeur wanneer koeie op die punt staan om te kalf Die nuwe tegnologie kan die boer red van die taak om dragtige koeie gereeld te besoek. Nikon het sy KI-beeld vernuf in ‘n onverwagte rigting gestuur met ‘n nuwe stelsel wat boere kan waarsku wanneer ‘n...

Sheryl Crow deel haar kommer oor kunsmatige intelligensie in haar nuwe liedjie ‘Evolution’
Post

Sheryl Crow deel haar kommer oor kunsmatige intelligensie in haar nuwe liedjie ‘Evolution’

Sheryl Crow deel haar kommer oor kunsmatige intelligensie in haar nuwe liedjie ‘Evolution’ Sheryl Crow het die titelsnit van haar komende 11 de ateljee-album gedeel met die publiek, en sy erken sy vind dit ontstellend dat haar kinders moet grootword in ‘n wêreld wat oorheers word deur kunsmatige intelligensie wat gebruik word deur masjiene wat...

VN neem kunsmatige intelligensie onder die loep
Post

VN neem kunsmatige intelligensie onder die loep

VN neem kunsmatige intelligensie onder die loep Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies Antonio Guterres sê hy het ‘n hoëvlakadviesliggaam oor kunsmatige intelligensie daargestel. Hy sê internasionale regulering van die kwessie is uiters belangrik. Maar, hy is van mening daar is groot positiewe verwikkelinge wat daaruit kan kom, veral vir volhoubare ontwikkelingsdoelwitte.  Post navigation Source link

Kunsmatige intelligensie ‘kan nie onderwysers vervang’
Post

Kunsmatige intelligensie ‘kan nie onderwysers vervang’

Kunsmatige intelligensie ‘kan nie onderwysers vervang’ Kunsmatige intelligensie en die moontlikhede daarvan is op almal se lippe, maar dit lyk of nie alle werke daardeur bedreig word nie. Onlangse verslae dui aan, terwyl kunsmatige intelligensie die potensiaal het om ‘n rewolusie in die onderwys teweeg te bring, kan dit nie die behoefte aan menslike onderwysers...

Grootkoppe by forum oor kunsmatige intelligensie – Kosmos 94.1
Post

Grootkoppe by forum oor kunsmatige intelligensie – Kosmos 94.1

Grootkoppe by forum oor kunsmatige intelligensie Die Amerikaanse Senaat bring top-Amerikaanse tegnologieleiers, insluitend Elon Musk van Tesla, Meta se Mark Zuckerberg, en Sundar Pichai, uitvoerende hoof van Alphabet, vandag op Capitol Hill bymekaar vir ‘n geslote-deur forum oor hoe die kongres beskermingsmaatreëls vir kunsmatige intelligensie moet stel. Die leier van die Senaat, Chuck Schumer, sê...

Kunsmatige intelligensie al hoe belangriker vir boere – Kosmos 94.1
Post

Kunsmatige intelligensie al hoe belangriker vir boere – Kosmos 94.1

Kunsmatige intelligensie al hoe belangriker vir boere Kunsmatige intelligensie neem die landbousektor oor namate boere poog om bedrywighede te optimaliseer deur data-gebaseerde besluite. Kenners meen kunsmatige intelligensie kan oplossings bied vir boerdery-uitdagings, soos uiterste weersomstandighede, beurtkrag, stygende insetpryse, brandstofkoste en klimaatsverandering. Volgens die Universiteit Stellenbosch se ekonomiese navorser, Johann Kirsten, speel kunsmatige intelligensie ‘n belangrike...

Biden sê kunsmatige intelligensie moet beter bestuur word – Kosmos 94.1
Post

Biden sê kunsmatige intelligensie moet beter bestuur word – Kosmos 94.1

Biden sê kunsmatige intelligensie moet beter bestuur word Sewe toonaangewende maatskappye in die ontwikkeling van kunsmatige intelligensie, het hulle daartoe verbind om risiko’s wat die nuwe tegnologie teweegbring, beter te bestuur. Die Amerikaanse President Joe Biden het dit by die Withuis in Washington bekend gemaak. Hy is vergesel deur verteenwoordigers van die maatskappye: Amazon, Anthropic,...

VN Veiligheidsraad vergader oor risiko’s van kunsmatige intelligensie – Kosmos 94.1
Post

VN Veiligheidsraad vergader oor risiko’s van kunsmatige intelligensie – Kosmos 94.1

VN Veiligheidsraad vergader oor risiko’s van kunsmatige intelligensie Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies vergader die eerste keer in die VN se hoofkwartier in New York oor die risiko’s van kunsmatige intelligensie. Sekretaris-generaal António Guterres het gewys op die potensieel ernstige gevolge van sowel die militêre en nie-militêre aanwendings van KI vir globale vrede en...