‘Indiana Jones’ kunsspeurder kry gesteelde Van Gogh terug ‘n Nederlandse kunsspeurder het ‘n Vincent van Gogh-skildery teruggevind wat tydens ‘n gewaagde middernagtelike rooftog, tydens die koronavirus-inperking drie-en-‘n-half jaar gelede, uit ‘n museum gesteel is. Die polisie het gesê Arthur Brand het Maandag by sy huis in Amsterdam besit geneem van die skildery, die 1884 “Parsonage...
November 7, 2024