Stad Windhoek span vir die week aan die kus uit Reaksie word ontvang op berigte dat Stad Windhoek sy span vir ‘n week by die kus het om sy strategiese en begrotingshersienings uit voere. Die hele en lede van die uitvoerende span is daar van vandag tot Vrydag. Die stad het sy finansiële uitdagings wat...
Tag: kus
Opuwo-bankroofgeld aan die kus uitgegee
Opuwo-bankroofgeld aan die kus uitgegee Dit wil voorkom asof meeste van die gesteelde geld in die Opuwo-bankroof, aan die kus bestee is. Die Engelse dagblad The Namibian, berig dat die streeksbevelvoerder van Kunene, James Nderura dit bevestig het. Die ondersoek na besteding duur voort en ondersoekbeamptes is druk besig aan die kus. Die verdagte, Nico...
Volksmoord-nasate aan die kus, boos vir die regering
Volksmoord-nasate aan die kus, boos vir die regering Die stigter van die Swakopmund-volksmoordmuseum, Laidlaw Peringanda, het inwoners en besoekers van regoor die wêreld gemobiliseer om vrywillig aan te sluit in ‘n veldtog om ongemerkte grafte van die volksmoordslagoffers by Swakopmund te herstel. Peringanda het met die nasionale uitsaaier, die NBC, gepraat. Post navigation Source link
Eerste tydren aan die kus die naweek
Eerste tydren aan die kus die naweek Walvisbaai Motorklub bied Saterdag die eerste nasionale saamtrek onder die vaandel van die Namibië Motorsport Federasie in en om die kusdorp Swakopmund aan. Die kort maar intense Swakop-tydren sal tel as Rondte 1 van die 2024 Namibiese Nasionale Tydrenkampioenskap, met ‘n totale afstand van 154,39 km waarvan 93,18...
Vragskip gekaap teen Somaliese kus
Vragskip gekaap teen Somaliese kus Twintig gewapende mense het aan boord van ‘n vragskip aan die kus van Somalië gegaan en beheer daaroor geneem, volgens Ambrey, ‘n maritieme sekuriteitsfirma. Die vaartuig is die jongste om geteiken te word ná ‘n herlewing in aanvalle deur Somaliese seerowers. Ambrey het egter nie gespesifiseer dat dit Somaliese seerowers...
Vraag na diepsee-boortuie langs die kus neem toe
Vraag na diepsee-boortuie langs die kus neem toe Die Noorse diepwater-boorder Odfjell Drilling sê hy sien ‘n stygende vraag na sy dienste aflandig van die suidelike Namibiese kus, van beide bestaande en nuwe olie- en gasmaatskappykliënte. Die Deepsea Mira- en Deepsea Bollsta boortuie het in die vierde kwartaal verlede jaar vir onderskeidelik Total Energies en Shell...
Meer as 1 300 migrante in ’23 dood aan Tunisiese kus
Meer as 1 300 migrante in ’23 dood aan Tunisiese kus ‘n Rekord van 1 313 migrante het verlede jaar aan die Tunisiese kus gesterf of vermis geraak, wat die migrantekrisis in die land in Noord-Afrika beklemtoon. Die getal verteenwoordig sowat 75 persent van die getal dooies of vermistes aan die kus van Italië, Libië...
Ondersoek na ligte vliegtuig-ongeluk aan die kus oor feestyd
Ondersoek na ligte vliegtuig-ongeluk aan die kus oor feestyd Die loods van ’n ligte vliegtuig wat vir toeriste-vlugte langs die Namibiese kus gebruik word, het tydens die feesseisoen ’n noodlanding op die B2-pad tussen Swakopmund en Walvisbaai uitgevoer. Daar was vermoed dat enjinprobleme die rede vir die noodlanding was. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met...
Besoekers stroom na kus oor vakansie
Besoekers stroom na kus oor vakansie Daar was ‘n 5,49 persent toename in besettingsyfers gedurende die feesseisoen by Namibia Wildlife Resorts se fasiliteite. Volgens woordvoerder Nelson Ashipala is meer besoekers meestal by kampeerplekke langs die kus gesien. By Olifantsrus was daar 14,1 persent meer besoekers, gevolg deur Terrace Bay met ‘n 10,55 persent toename. Torrabaai...
Weer aan die kus reg vir vakansiegangers
Weer aan die kus reg vir vakansiegangers Die suide van die land gaan nog steeds deurloop onder ‘n hittegolf en dit gaan ook warm wees in die noordelike streke, volgens die Namibië Meteorologiese Dienste. Daar sal reën plek-plek uitsak, maar die weer aan die kus gaan gedeeltelik bewolk en matig wees – net reg vir...