Hoe help dit studente om hul kwalifikasies terug te hou? Potensiële gegradueerdes van die Universiteit van Namibië wat agterstallige skuld het, kan tans nie hul kwalifikasie sertifikate of akademiese transkripsies bekom nie. Dit veroorsaak kommer onder studente wat hierdie maand moet gradueer, aangesien hulle toekomsvooruitsigte volgens hulle belemmer word. Jeugaktiviste het probeer om die universiteit...
Tag: kwalifikasies
Kyk mooi na kwalifikasies se geldigheid, studente
Kyk mooi na kwalifikasies se geldigheid, studente Verskeie aanlynkursusse vir voornemende studente duik aanlyn op van regoor die wêreld, veral op sosiale media. Dit kan gebeur dat sulke kwalifikasies nie as geldig aanvaar word nie. Die Namibië Kwalifikasie-owerheid se korporatiewe kommunikasie bemarkingsbeampte, Lina Ndengu, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor wat studente kan doen...
Gaan werknemers se kwalifikasies na
Gaan werknemers se kwalifikasies na Die buurland se Raad op Hoër Onderwys het sy oproep herhaal dat werkgewers met tussenposes die kwalifikasies van hul werknemers moet nagaan. Die raad se uitvoerende hoof, Whitfield Green, het ‘n toename in sake uitgelig wat vals sertifikate, bedrieglike bedrywighede en die wanvoorstelling van kwalifikasies behels. Hy beklemtoon hierdie vals...
EFF sal toelae volgens kwalifikasies betaal, sê Julius
EFF sal toelae volgens kwalifikasies betaal, sê Julius Die EFF-leier Julius Malema sê as die party na die verkiesings aan bewind kom sal hy die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekuriteitsagentskap oorneem. Malema het by die die party se kieserregistrasieprogram in KwaZulu-Natal gepraat. Hy sê die EFF sal nie die 350 Suid-Afrikaanse rand maatskaplike verligtingshulptoelaag skrap nie, maar...
Mubita verduidelik Swapo-skool se kwalifikasies
Mubita verduidelik Swapo-skool se kwalifikasies Die rektor van die Swapo-party se skool Charles Mubita het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die afgelope gradeplegtigheid, die tweede, wat die skool oor die naweek gehou het. Die skool lei partylede op in party ideologie sodat lede met een stem kan praat. Mubita sê daar is drie spesifieke...
Amptenaar geskors oor vals kwalifikasies
Amptenaar geskors oor vals kwalifikasies ActionSA is verheug oor die skorsing van ‘n amptenaar van die Stad Ekurhuleni na bewerings dat hy vals kwalifikasies vir sy pos voorgelê het. Die koukusleier van ActionSA in Ekurhuleni, Siyanda Makhubo, sê die party vra nou dat Xolani Nciza afgedank word. Makhubo sê ActionSA het ‘n raadsbesluit versoek om...