Tag: kwalifiseer

Home kwalifiseer
SA-swemmers kwalifiseer vir Parys – Kosmos 94.1
Post

SA-swemmers kwalifiseer vir Parys – Kosmos 94.1

SA-swemmers kwalifiseer vir Parys Vyf Suid-Afrikaners het hulle plek verseker op vanjaar se Olimpiese Spele in Parys na die nasionale kampioenskap in Gqeberha in die Oos-Kaap. Die Olimpiese gouemedalje-wenner, Tatjana Smith, voorheen Schoenmaker, het haar plek bespreek saam met die 19-jarige Pieter Coetzé wat vyf goue medaljes op die kampioenskap opgeraap het. Aimee Canny, Kaylene...

Skaakspelers kwalifiseer vir wêreldbeker, benodig borgskappe
Post

Skaakspelers kwalifiseer vir wêreldbeker, benodig borgskappe

Skaakspelers kwalifiseer vir wêreldbeker, benodig borgskappe Die Namibiese Skaakfederasie maak gereed vir ‘n gebeurtenisvolle seisoen wat reeds aan die begin van April begin het. Volgens Goodwill Khoa, die federasie se president, het hulle borgskappe nodig om na die verskillende toernooie te gaan. Khoa het ook aan Kosmos 94.1 Nuus gesê Namibië het vir die Skaak-wêreldbeker...

Tiger Woods se seun mik om vir PGA-toernooi te kwalifiseer
Post

Tiger Woods se seun mik om vir PGA-toernooi te kwalifiseer

Tiger Woods se seun mik om vir PGA-toernooi te kwalifiseer Gholf: Charlie Woods, die seun van die gholflegende, Tiger Woods, het begin met sy strewe om te kwalifiseer vir sy eerste PGA-toernooi wat vir volgende week geskeduleer is. Hy neem vandag deel aan een van vier voor-kwalifikasies, aangesien hy mik daarna om die Cognizant Classic...

Engeland kwalifiseer vir Euro ’24
Post

Engeland kwalifiseer vir Euro ’24

Engeland kwalifiseer vir Euro ’24 Engeland het hul kwalifisering vir volgende jaar se Europese Kampioenskappe in Duitsland bevestig nadat hulle ‘n agterstand uitgewis het om Italië op Wembley met drie-een te klop. Italië het vroeg die voortou geneem maar die tuisspan het geantwoord met twee doele van kaptein Harry Kane en Marcus Rashford en was ook op...

Engeland kwalifiseer vir Euro ’24
Post

Engeland kwalifiseer vir Euro ’24

Engeland kwalifiseer vir Euro ’24 Engeland het hul kwalifisering vir volgende jaar se Europese Kampioenskappe in Duitsland bevestig nadat hulle ‘n agterstand uitgewis het om Italië op Wembley met drie-een te klop. Italië het vroeg die voortou geneem maar die tuisspan het geantwoord met twee doele van kaptein Harry Kane en Marcus Rashford en was...

By verre meeste Namibiërs ‘kwalifiseer nie vir huislenings’
Post

By verre meeste Namibiërs ‘kwalifiseer nie vir huislenings’

By verre meeste Namibiërs ‘kwalifiseer nie vir huislenings’ Die Populêre Demokratiese Beweging se president, McHenry Venaani sê 89 persent van Namibiërs kwalifiseer nie vir konvensionele huislenings nie en kan nie toegang tot kommersiële behuising kry nie. Venaani het gepraat by die party se behuisingskonferensie in die hoofstad. Venaani het beklemtoon dat meeste mense nie toegang...