Tag: kweek

Home kweek
Rooilyn-boere moet buffelgras kweek vir weiding
Post

Rooilyn-boere moet buffelgras kweek vir weiding

Rooilyn-boere moet buffelgras kweek vir weiding Bestaansboere in die Noorde word aangemoedig om buffelsgras te kweek om voer vir hul beeste te verseker. Op die oomblik koop die boere die gras aan by kommersiële boere. Sheuyange Tuhafeni bestuurder van die Okapya Livestock Development-sentrum, sê buffelgras word deur vee bevoordeel en boere het nie die kennis oor hoe...

Israeliese maatskappy kry die groen lig om jou beesvleis “steaks” te kweek in ‘n laboratorium
Post

Israeliese maatskappy kry die groen lig om jou beesvleis “steaks” te kweek in ‘n laboratorium

Israeliese maatskappy kry die groen lig om jou beesvleis “steaks” te kweek in ‘n laboratorium ’n Israeliese maatskappy het die groen lig ontvang van gesondheidsamptenare om die wêreld se eerste “steaks” wat van gekweekte beesvleis-selle gemaak word te verkoop. Die stap volg op goedkeuring van laboratorium-gekweekte hoender in die VSA verlede jaar. Aleph Farms, van...

Karting-kampioenskap kweek wenners – Kosmos 94.1
Post

Karting-kampioenskap kweek wenners – Kosmos 94.1

Karting-kampioenskap kweek wenners Die afgelope naweek het die Windhoek Motorklub en Tony Rust-renbaan die laaste been van die Namibië Motorsport Federasie – Nasionale Karting-kampioenskap aangebied. Vir vele het hierdie laaste wedren waardevolle punte ingehou om top-eerbewyse in die verskillende klasse te beklink en vir ander was dit ‘n eerste keer op die baan. Met byna...