Tag: kwessie

Home kwessie
Twee hofsake vertraag kwessie van Umkonto weSizwe-party registrasie
Post

Twee hofsake vertraag kwessie van Umkonto weSizwe-party registrasie

Twee hofsake vertraag kwessie van Umkonto weSizwe-party registrasie Die buurland se Onafhanklike Verkiesingskommissie het Umkhonto weSizwe se registrasie om aan die algemene verkiesing van 2024 deel te neem bevestig. Die kommissie se voorsitter, Mosotho Moepya, sê egter twee hofsake moet nog afgehandel word, wat sal beslis oor die party se geskiktheid vir deelname. Die party...

GRN moet kwessie van KI aanspreek
Post

GRN moet kwessie van KI aanspreek

GRN moet kwessie van KI aanspreek ‘n Plaaslike iOS-ontwikkelaar Audrey Chanakira sê die regering moet proaktief wees met kunsmatige intelligensie, veral met ‘n wetlike raamwerk. Dit sal toelaat dat dit eties gebruik kan word en sal ook meer bewusmaking van die tegnologie bewerkstellig. Sy sê geen regering is in ‘n posisie om die verskynsel van...

DeLHRA kap terug – Mwezi se jag steeds ‘n kwessie
Post

DeLHRA kap terug – Mwezi se jag steeds ‘n kwessie

DeLHRA kap terug – Mwezi se jag steeds ‘n kwessie Die kommentaar deur Namibiese Professionele Jagtersvereniging, Napha, oor die benutting van ‘probleemdiere’ as trofees en hoe voordelig dit is, het reaksie by die Desert Lion Human Relations Aid, Delhra, uitgelok. Dit handel steeds oor die trofeejag van die agt-jarige leeumannetjie Mwezi in die noordweste van...

Napha betree ‘probleem-leeu trofeejag’ kwessie
Post

Napha betree ‘probleem-leeu trofeejag’ kwessie

Napha betree ‘probleem-leeu trofeejag’ kwessie Die onderwerp van die gebruik van probleem-veroorsakende leeus vir trofeejagtogte in Namibië lok uiteenlopende standpunte uit. Die Namibiese Professionele Jagtersvereniging, Napha, sê die omgewingsministerie beklemtoon dat hierdie benadering dien as ‘n pragmatiese oplossing vir mens-dier konflik, veral konflikte waarby veeboere betrokke is. Verder sê Napha dat die beskrywing van “woestynleeus”...

SME-sektor sê uitgebreide kraamverlof is nie ‘n kwessie nie
Post

SME-sektor sê uitgebreide kraamverlof is nie ‘n kwessie nie

SME-sektor sê uitgebreide kraamverlof is nie ‘n kwessie nie Die SME-sektor het oor gereageer op berigte dat die minister van binnelandse sake Albert Kawana, wat sy bedenkinge uitgespreek het oor die moontlikheid om vaderskapverlof in te stel. Hy het spesifiek kommer uitgespreek oor jong mans wat moontlik verskeie vroue kan swanger maak en daarna langdurige...

Kwessie van sanitêre doekies sorg weer vir chaos in parlement
Post

Kwessie van sanitêre doekies sorg weer vir chaos in parlement

Kwessie van sanitêre doekies sorg weer vir chaos in parlement Pandemonium het in die Nasionale Vergadering losgebars ná ‘n hewige woordewisseling tussen onderwysminister Anna Nghipondoka en adjunkminister Faustina Caley, teen Elma Dienda, parlementslid van die Populêre Demokratiese Beweging. Nghipondoka sê parlementslede moet hande vat om die probleem van ‘n gebrek aan sanitêre doekies vir behoeftige...

SA Reserwebank se Phala Phala-verslag werp geen lig op kwessie – ontleder – Kosmos 94.1
Post

SA Reserwebank se Phala Phala-verslag werp geen lig op kwessie – ontleder – Kosmos 94.1

SA Reserwebank se Phala Phala-verslag werp geen lig op kwessie – ontleder ‘n Politieke ontleder in die buurland, Khaya Sithole, sê die Suid-Afrikaanse Reserwebank se verslag oor die beweerde diefstal van buitelandse geld op die Phala Phala-wildsplaas van President Cyril Ramaphosa, werp eintlik geen lig op die kwessie nie. Die Reserwebank het in ‘n verklaring...

Fishrot-batesaak uitgestel, kabinet moet kwessie oorweeg – Kosmos 94.1
Post

Fishrot-batesaak uitgestel, kabinet moet kwessie oorweeg – Kosmos 94.1

Fishrot-batesaak uitgestel, kabinet moet kwessie oorweeg Môre se kabinetsvergadering sal blykbaar ‘n beslissing maak oor die batebevriesingsaak van die Fishrot-lot. Die nuus kom na regter Orben Sibeya vanoggend Ricardo Gustavo se saak, vir ‘n laaste keer, tot 17 Augustus uitgestel het. In sy bevel sê hy die kabinet sal môre oorweeg of daar fondse is...

TransNamib hanteer kwessie van mediese fondse – Kosmos 94.1
Post

TransNamib hanteer kwessie van mediese fondse – Kosmos 94.1

TransNamib hanteer kwessie van mediese fondse Huidige en afgetrede werknemers van TransNamib was geskok toe hulle by hul mediese fonds Renaissance Health Medical Aid Fund verneem het hul lidmaatskap word weens wanbetaling vanaf Maandag 24 Julie opgeskort. Volgens ‘n kennisgewing van TransNamib sou die opskorting van hul lidmaatskap eers in Januarie volgende jaar in werking...