Tag: kwessies

Home kwessies
Forum van goewerneurs wil kwessies vinniger aanspreek
Post

Forum van goewerneurs wil kwessies vinniger aanspreek

Forum van goewerneurs wil kwessies vinniger aanspreek Die forum van goewerneurs-vergadering tussen Namibië en Angola het verlede week plaasgevind. Die forum is ‘n samewerkende inisiatief wat daarop gemik is om bilaterale betrekkinge te verbeter en gedeelde uitdagings aan te spreek wat gemeenskappe langs die Namibië-Angola grens raak. Gesprekke is gevoer oor ‘n reeks relevante kwessies,...

Gaza: Katar sê daar’s nog kwessies uitstaande
Post

Gaza: Katar sê daar’s nog kwessies uitstaande

Gaza: Katar sê daar’s nog kwessies uitstaande Amptenare van Israel, Hamas en Katar sê daar is steeds verskille wat opgelos moet word voor ʼn moontlike skietstilstand kan plaasvind. Dit volg nadat die Amerikaanse president Joe Biden gesê het ʼn skietstilstand tussen Israel en Hamas kan teen komende Maandag bereik word. Die sterftesyfer in Gaza is...

ANC-jeugliga vra fokus van leiers – sê daar’s ernstige kwessies
Post

ANC-jeugliga vra fokus van leiers – sê daar’s ernstige kwessies

ANC-jeugliga vra fokus van leiers – sê daar’s ernstige kwessies Die president van die ANC-jeugliga, Collen Malatji, sê kollektiewe verdediging wentel rondom steun vir die kantoor van die president, nie individuele lede nie. Die party se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het openlik erken dit was ‘n leuen om die swembad op oudpresident Jacob Zuma se Nkandla-landgoed...

Handel spreek verskeie kwessies aan, ook ekonomiese sones
Post

Handel spreek verskeie kwessies aan, ook ekonomiese sones

Handel spreek verskeie kwessies aan, ook ekonomiese sones Die handel-ministerie gaan openbare konsultasies hou oor die Wetsontwerp op Spesiale Ekonomiese Sones, die nasionale informele ekonomie, die beginners- en entrepreneurskap ontwikkelingsbeleid, die Namibië beleggingsbevordering en fasilitering regulasies en die nasionale verkoeling-strategie. Die ministerie is verder besig met die ontwikkeling van die nasionale beleid oor die informele...

Kiesafdelings moet meer sulke byeenkomste reël om kwessies aan te spreek
Post

Kiesafdelings moet meer sulke byeenkomste reël om kwessies aan te spreek

Kiesafdelings moet meer sulke byeenkomste reël om kwessies aan te spreek Die vergadering wat deur inwoners van die Windhoek-Oos kiesafdeling gehou is met Stad Windhoek, het goed afgeloop. Daar was verskeie kwessies wat die inwoners wou aanspreek, waaronder misdaad en meer. Brian Black, raadslid vir die kiesafdeling sê hulle het antwoorde ontvang op hul vrae....

So lyk die kwessies wat Alweendo en Ramokgopa sal bespreek – Kosmos 94.1
Post

So lyk die kwessies wat Alweendo en Ramokgopa sal bespreek – Kosmos 94.1

So lyk die kwessies wat Alweendo en Ramokgopa sal bespreek Meer inligting is bekend oor die samesprekings tussen Suid-Afrika se minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, en Tom Alweendo in die hoofstad vandag. Ramokgopa het ‘n afvaardiging van onder andere Eskom saamgebring en verteenwoordigers van NamPower, Namcor, en die groen-waterstof-kantoor sal ook deel van die gesprekke...

Slang-teengif word nou elders bekom oor Onderstepoort se kwessies – Kosmos 94.1
Post

Slang-teengif word nou elders bekom oor Onderstepoort se kwessies – Kosmos 94.1

Slang-teengif word nou elders bekom oor Onderstepoort se kwessies Onderstepoort Biologiese Produkte het die afgelope tyd ‘n reeks formidabele struikelblokke met veral die vervaardiging van diere-entstowwe teëgekom. In ‘n groot mate maak Namibië ook staat op Suid-Afrikaans-vervaardigde entstowwe vir verskeie sektore. Daar was tekorte aan slang-teengif in Namibië. Kosmos 94.1 Nuus het met die bekende...

SAOG-leiers moet ware kwessies aanspreek – Kosmos 94.1
Post

SAOG-leiers moet ware kwessies aanspreek – Kosmos 94.1

SAOG-leiers moet ware kwessies aanspreek Die SAOG-leiers sal op 17 Augustus by die 43ste Gewone SAOG-beraad van staatshoofde in Luanda, Angola, vergader. Die beraad sal onder andere ook kwessies van strategiese belang vir die streek bespreek. Dit sluit in onder meer ‘n oorsig van die streeks-ekonomie, vrede en veiligheid in die streek, finansies en beleggings,...