Tag: kwytskelding

Home kwytskelding
Bipa se kwytskelding verleng tot 30 Junie
Post

Bipa se kwytskelding verleng tot 30 Junie

Bipa se kwytskelding verleng tot 30 Junie Die Besigheids- en Intellektuele Eiendomsowerheid, Bipa, het sy jaarlikse boete-kwytskeldingsprogram met drie maande verleng tot 30 Junie. Dit is in reaksie op ‘n oorweldigende aanvraag en terugvoer van die plaaslike sakegemeenskap, spesifiek klein- en mediumgrootte besighede. Die kwytskeldingsprogram was oorspronklik op 15 November verlede jaar geloods en moes...

Bipa herinner oor kwytskelding wat 31 Maart eindig
Post

Bipa herinner oor kwytskelding wat 31 Maart eindig

Bipa herinner oor kwytskelding wat 31 Maart eindig Die Sake- en Intellektuele Eiendomsowerheid het verlede jaar die skrapping van die jaarlikse belastingboete aangekondig. Die boete-kwytskelding is geldig tot 31 Maart. Die 100%-boete-kwytskeldingsprogram is slegs van toepassing indien sake-entiteite hul jaarlikse hoofbedrae ten volle betaal het. Ockert Jansen, die woordvoerder van owerheid, wil graag die publiek...

AfriForum wil alles weet oor Zuma se kwytskelding – Kosmos 94.1
Post

AfriForum wil alles weet oor Zuma se kwytskelding – Kosmos 94.1

AfriForum wil alles weet oor Zuma se kwytskelding AfriForum het ‘n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting by President Cyril Ramaphosa ingedien waarin sleutel-besonderhede van oudpresident Jacob Zuma se vonnis-afslag geëis word. Dit volg nadat Ramaphosa die vrylating van talle nie-gewelddadige veroordeeldes goedgekeur het, insluitend Zuma. Die burgerregtegroep eis onder...

Zuma kry kwytskelding by Ramaphosa, hoef nie tronk toe te gaan nie – Kosmos 94.1
Post

Zuma kry kwytskelding by Ramaphosa, hoef nie tronk toe te gaan nie – Kosmos 94.1

Zuma kry kwytskelding by Ramaphosa, hoef nie tronk toe te gaan nie Oudpresident Jacob Zuma het ‘n spesiale kwytskelding van die departement van korrektiewe dienste ontvang, wat beteken dat hy nie na die Estcourt-gevangenis in KwaZulu-Natal sal terugkeer om sy 15 maande tronkstraf te voltooi nie. President Cyril Ramaphosa het die kwytskelding van nie-gewelddadige oortreders...

DA, ATM sal hof vra om Cyril se kwytskelding te hersien – Kosmos 94.1
Post

DA, ATM sal hof vra om Cyril se kwytskelding te hersien – Kosmos 94.1

DA, ATM sal hof vra om Cyril se kwytskelding te hersien Die Openbare Beskermer het President Cyril Ramaphosa vrygespreek in die Phala Phala-ondersoek, en beide die African Transformation-beseging en die DA het aangekondig hulle is van voorneme om die bevindings te betwis. Die beweging beplan om ‘n hooggeregshof-hersiening van die verslag aan te vra, wat...