Tag: KykNET

Home KykNET
Namibiese rolprent op KykNET en kie uitgesaai – Kosmos 94.1
Post

Namibiese rolprent op KykNET en kie uitgesaai – Kosmos 94.1

Namibiese rolprent op KykNET en kie uitgesaai Die Namibiese rolprentvervaardiger, die 27-jarige Riejhaat Wolhuter se eg Namibiese rolprent word op Sondag 1 Oktober op kykNET en Kie uitgesaai. Instant Love is ‘n romantiese komedie-film in Engels en Afrikaans en speel af in Rehoboth. Nóg ‘n lid van die Kosmos 94.1-span, die bekroonde akteur Armas Shivute...