KZN-kultuur laat tienerswangerskappe toe Die KwaZulu-Natalse LUR vir Gesondheid, Nomagugu Simelane, skryf ʼn gedeelte van die kwessie van verhoogde tienerswangerskappe toe aan outydse kulturele gebruike, insluitende ‘inhlawulo’ of skadevergoeding. In die praktyk behels dit betaling aan die familie van ʼn vrou wat buite-egtelik swanger is deur die betrokke pa. Namibië het dieselfde uitdaging met talle...
December 28, 2024