Laaste dag vir SIM-kaart registrasie! Vandag is die laaste dag waarop SIM-kaarte geregistreer kan word. Die Kommunikasie Regulerende Owerheid van Namibië, of Cran, sê dat meer as 700 000 SIM-kaarte nog nie geregistreer is nie. Die owerheid herhaal dat die sperdatum nie weer uitgestel sal word nie. Kaarte wat nie vanaand geregistreer is nie, sal...
Tag: Laaste
Arsenal wil Kampioeneliga laaste 16-nederlae wreek
Arsenal wil Kampioeneliga laaste 16-nederlae wreek Sokker: Arsenal is in Spanje vir vanaand se eerste ronde van die Kampioeneliga laaste-16 teen Porto. Die Gunners speel in hulle eerste veldtog in Europa se top kompetisie in sewe seisoene. Hulle is die 15de keer in die ronde van 16, maar die Londense klub se nege nederlae in...
Windies wen laaste T20, Australië beklink reeks 2-1
Windies wen laaste T20, Australië beklink reeks 2-1 Krieket: Die Windies het Australië met 37 lopies verslaan in die laaste T20 in Perth, met die gashere wat die reeks 2-1 beklink het. Die besoekers het 220 vir ses aangeteken, met Andre Russel wat 71 bygedra het en Sherfane Rutherford ‘n onoorwonne 67. Australië het met...
Australië se vrouespan wen laaste eendagwedstryd teen Proteas
Australië se vrouespan wen laaste eendagwedstryd teen Proteas Krieket: Australië het ‘n reeksoorwinning oor Suid-Afrika behaal in die derde en laaste Internasionale Eendag-wedstryd én ‘n oorwinning van 110 lopies aangeteken deur die Duckworth Lewis Stern-metode in ‘n reën-geteisterde kragmeting gister op die North Sydney Oval. Australië het ‘n totaal van 277-vir-9 behaal en het Suid-Afrika...
Brad Pitt sal in Tarantino se 10de en laaste rolprent wees
Brad Pitt sal in Tarantino se 10de en laaste rolprent wees Die bekroonde akteur, Brad Pitt, onderhandel volgens berigte om te speel in Quentin Tarantino se rolprent, The Movie Critic, wat sy tiende en vermoedelik sy laaste een sal wees. Die twee het voorheen saamgewerk aan Inglourious Basterds in 2009 en Once Upon a Time...
Laaste fase van sensus breek aan
Laaste fase van sensus breek aan Die Namibië Statistieke Agentskap het die finale fase van die sensus-versoeningsoperasie aangekondig wat van 1 tot 14 Februarie uitgevoer gaan word. NSA-amptenare sal dan teruggaan na huishoudings waar persone se besonderhede nie volledig ooreenstem in data wat in die sensus en sogenaamde “post enumeration survey” ingesamel is nie. Die...
Andy Murray sê dis sy laaste Aussie Ope
Andy Murray sê dis sy laaste Aussie Ope Die voormalige wêreld nommer een, Andy Murray, sê hy het heel waarskynlik in sy laaste Australiese Ope gespeel. Die Skot is in Melbourne in skoon stelle uitgeskakel deur Tomas Martin Etcheverry van Argentinië, en het met 4-6, 2-6, 2-6 verloor. Die 36-jarige Murray het tussen 2012 en...
Brave Warriors in laaste voorbereidingswedstryd voor Ivoorkus
Brave Warriors in laaste voorbereidingswedstryd voor Ivoorkus Die nasionale mans sokkerspan, die Brave Warriors, se voorbereidings vir die 2023 Afrikabeker-toernooi het ‘n rat opgeskuif met die span wat na Kumasi in Ghana verskuif het. Al 23 spelers is bymekaar nadat die beroepspelers van Suid-Afrika en die Verenigde Koninkryk verlede week by die groep aangesluit het....
Laaste Franse troepe verlaat Niger
Laaste Franse troepe verlaat Niger Die laaste Franse troepe het hulle aan Niger onttrek, wat ‘n einde beteken van meer as ‘n dekade van Franse teen-jihadistiese operasies in Wes-Afrika se Sahel-streek. Met die ontrekking van Franse troepe uit Niger, bly honderde Amerikaanse militêre personeel, en ‘n aantal Italiaanse en Duitse troepe, in die land oor....
Assange se laaste appèl neergelê vir Februarie
Assange se laaste appèl neergelê vir Februarie ’n Laaste appèl om te verhinder dat die stigter van WikiLeaks, Julian Assange, aan Amerika uitgelewer word, sal in Februarie in Londen aangehoor word. Assange word sedert April 2019 in die hoë-sekuriteit Belmarsh-gevangenis in suidoos-Londen aangehou. Hy is in hegtenis geneem nadat hy sewe jaar lank in Ecuador...