Tag: Laaste

Home Laaste
Reeza sê hulle geel alles in môre se laaste T20
Post

Reeza sê hulle geel alles in môre se laaste T20

Reeza sê hulle geel alles in môre se laaste T20 Die Suid-Afrikaanse kolwer Reeza Hendricks sê hulle het ‘n kliniese vertoning gelewer om Indië in die reëngeteisterde tweede T20 in Gqeberha te klop. Indië het 180 vir sewe in 19,3 boulbeurte aangeteken met reën wat hul beurt voortydig beëindig het. Hendricks het ‘n aangepaste teiken...

Post

Laaste BTS-lede sluit by weermag aan

Die oorblywende vier lede van K-pop-supergroep BTS sal vandeesweek hul 18-maande militêre diensplig in Suid-Korea begin met aanhangers wat belowe om te wag tot 2025 vir hulle om weer as ‘n groep op te tree. V, een van die sangers, het aan hulle aanhangers gesê dit sal goed gaan. Die leier van die groep RM het...

Laaste byeenkoms vir motorsport vandag op Tony Rust
Post

Laaste byeenkoms vir motorsport vandag op Tony Rust

Laaste byeenkoms vir motorsport vandag op Tony Rust Die Windhoek Motorklub en die Tony Rust-renbaan bied vandag by die renbaan die laaste been van die kringbaanrenne aan. Hierdie laaste wedren sal waardevolle punte inhou vir die voorste jaers om top-eerbewyse in die verskillende klasse te beklink, terwyl dit vir ander ‘n eerste ervaring sal wees....

Wêreldbeker vorder goed, laaste groepswedstryde vandag
Post

Wêreldbeker vorder goed, laaste groepswedstryde vandag

Wêreldbeker vorder goed, laaste groepswedstryde vandag Die laaste drie Wêreldbeker-groepwedstryde vind vandag plaas en net een kan ʼn invloed op die halfeindstryde hê. Australië het reeds gekwalifiseer en speel tans teen Bangladesj, terwyl Pakistan Engeland later vandag moet klop om ʼn kans te staan om te kwalifiseer. Môre kom die gashere, Indië, wat boaan die...

City is 11de keer deur na laaste 16 in Kampioeneliga
Post

City is 11de keer deur na laaste 16 in Kampioeneliga

City is 11de keer deur na laaste 16 in Kampioeneliga Die verdedigende kampioene, Manchester City, het vir die elfde agtereenvolgende seisoen hulle plek in die Kampioeneliga se laaste 16 bespreek met twee wedstryde wat oorbly. Twee doele van Erling Haaland en een van Phil Foden het City gehelp om die Young Boys met 3-0 te...

Laaste fase van sensus begin binnekort
Post

Laaste fase van sensus begin binnekort

Laaste fase van sensus begin binnekort Die Namibiese Statistieke-agentskap is op die punt om te begin met sy laaste fase van die 2023-sensus, bekend as die sogenaamde Post Enumeration Survey, wat na verwagting op 6 tot 17 November 2023 sal duur. Sensus-personeel van die Khomas, Otjozondjupa, Erongo, en Kunene-streke ondergaan opleiding vir die opname. Die...

Ben Youngs speel laaste wedstryd vir Engeland
Post

Ben Youngs speel laaste wedstryd vir Engeland

Ben Youngs speel laaste wedstryd vir Engeland Rugby: Vanaand se Wêreldbeker-uitspeelstryd om derde plek tussen Engeland en Argentinië sal die Engelse skrumskakel Ben Youngs se 127ste en laaste toets vir sy land wees. Hy speel in sy vierde Wêreldbekertoernooi sedert hy sy buiging in 2010 gemaak het. Youngs het 100 punte aangeteken en in 2013...

Bobi, wêreld se oudste hond, groet vir laaste keer
Post

Bobi, wêreld se oudste hond, groet vir laaste keer

Bobi, wêreld se oudste hond, groet vir laaste keer Die wêreld se oudste hond het sy laaste asem uitgeblaas. Bobi, ‘n opregte Rafeiro do Alentejo, is in Februarie deur Guinness-wêreldrekords as die oudste hond geïdentifiseer. Bobi was 31 jaar en 165 dae oud. Hy is as pasgebore hondjie amper saam met die res van die...

Laaste kans vir motocross aksie!
Post

Laaste kans vir motocross aksie!

Laaste kans vir motocross aksie! Dit is tyd vir die uiterste in adrenalien-pomp-aksie by die Namibië Nasionale Motocross-kampioenskap Been 9, wat môre plaasvind. Dit is die laaste wedren vir Windhoek by die Gallina Motocross Park en beloof ‘n dag van hoë-oktaan opwinding. Heerlike kos en drankies sal ook te koop wees om die toeskouers se...

Brave Gladiators se laaste kans om deur te dring
Post

Brave Gladiators se laaste kans om deur te dring

Brave Gladiators se laaste kans om deur te dring Namibië se nasionale vroue sokkerspan, die Brave Gladiators, het nog een kans om na die uitkloprondes van die Cosafa vroue-kampioenskap in Gauteng deur te dring wanneer hulle vanmiddag teen Lesotho te staan kom. Die Gladiators het in hul eerste wedstryd teen Botswana met een-elk gelykop gespeel,...