Meer vee opgeveil in vierde kwartaal 2023, teen laer pryse Die totale aantal vee wat in die vierde kwartaal van 2023 opgeveil is, het met 7,4 persent tot 82 884 vee toegeneem van 77 140 stuks vee wat in die ooreenstemmende kwartaal van 2022 opgeveil is. Dit is volgens die kwartaallikse landbou statistiese bulletin, wat...
Tag: laer
Erongo Red vra pensioenarisse om aansoek te doen vir laer kragkostes
Erongo Red vra pensioenarisse om aansoek te doen vir laer kragkostes Erongo Red subsidieer tans pensioenarisse. Ten spyte van die verhoging in basiese krag-tariewe, sal pensioenarisse steeds voordele geniet soos gesubsidieerde tariewe en gratis installering van voorafbetaalde meters. Benjamin Nangombe, die skakelbeampte by Erongo Red, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor die dokumente wat...
Al die groot riviere vloei laer
Al die groot riviere vloei laer Die Zambezirivier by Katima Mulilo het van 1,67m afgeneem en het vanoggend ‘n watervlak van 1,66m aangeteken. Die Okavangorivier by Rundu daal steeds van 5,63m gister tot 5,61m vanoggend. Die Benede-Oranjerivier by Blouputs het ‘n watervlak van 0,34m aangeteken. Daar was geen data vir Sendelingsdrift beskikbaar nie. Die Kunenerivier...
Vervoer-inflasie heelwat laer as in 2023
Vervoer-inflasie heelwat laer as in 2023 Volgens die Namibiese Statistieke-agentskap het die jaarlikse inflasiekoers in die Vervoerkategorie, wat 14,3 persent van die verbruikersmandjie uitmaak, in Januarie vanjaar op 6,1 persent gestaan vergeleke met 11,1 persent in Januarie 2023. Die stadige toename in die jaarlikse inflasiekoers is weerspieël in die subkomponente Bedryf van persoonlike vervoertoerusting, wat...
Brent sluit ’23 10% laer af
Brent sluit ’23 10% laer af Brent ruolie-termynkontrakte het vanjaar meer as 10 persent verloor in ‘n onstuimige jaar van handel gekenmerk deur geopolitieke uitdagings en kommer oor die olie-uitsetvlakke van groot produsente regoor die wêreld. Brent het handel vir 2023 op net bo 77 Amerikaanse dollar ‘n vat afgesluit. Dit is die laagste vlak...
Moordsyfer effe laer in buurland
Moordsyfer effe laer in buurland Die buurland se minister van Polisie, Bheki Cele, skryf die afname in moorde toe aan die polisie se voortgesette pogings deur beslissende optrede en ‘n sterk gemeenskapsbetrokkenheid. Hy het op ‘n nuuskonferensie gepraat oor die jongste misdaadsyfers. Cele het ‘n agtereenvolgende afname in moordsyfers vir die tweede kwartaal aangekondig, met...
Vervoerinflasie aansienlik laer jaar-tot-jaar – Kosmos 94.1
Vervoerinflasie aansienlik laer jaar-tot-jaar Die Namibiese Statistieke-agentskap se jongte verbruikerspryse-verslag wys dat die Vervoerkategorie in September vanjaar op 2,2 persent gestaan het, vergeleke met 19,5 persent in September 2022. Die stadige toename in die jaarlikse inflasiekoers is hoofsaaklik weerspieël in die subkomponent Bedryf van persoonlike vervoer toerusting wat 0.1 persent aangeteken het vergeleke met 30...
Damvlakke neig steeds laer – Kosmos 94.1
Damvlakke neig steeds laer Volgens NamWater se jongste dambulletin is bronne vir die sentrale gebied tans op 29,3 persent met Von Bach op 19,5 persent van kapasiteit en Swakoppoort wat 56,6 persent vol is. Omatako is steeds leeg. In die Suide is daar net meer as 1,7 miljoen kubieke meter water vanuit Hardapdam in die...
Laer brandstofpryse sorg vir laer kospryse
Laer brandstofpryse sorg vir laer kospryse Die jongste NLU-kwartaalverslag meld dat agri-inflasie vir 2023 geval het na 2,8 persent in die tweede kwartaal van 8,7 persent in die eerste kwartaal. Die jaar-tot-jaar veranderinge in brandstofpryse in die eerste helfte van 2022 was meer as 15 persent, terwyl die verandering in die eerste kwartaal van 2023...
Speenkalfpryse effe beter maar steeds laer as in buurland – Kosmos 94.1
Speenkalfpryse effe beter maar steeds laer as in buurland Die prys van speenkalwers daal al sedert die begin van die jaar, terwyl produsente weens die droogtetoestande dringend ’n mark vir hul diere soek. Volgens die Namibië Landbou-unie se jongste verslag oor veilingspryse in die eerste week van September is gemengde groepe tollies en verse teen...