SA werkloosheidskoers effe laer in tweede kwartaal Suid-Afrika se werkloosheidskoers was effens laer in die tweede kwartaal van vanjaar. Volgens Statistiek SA se kwartaallikse arbeidsmag-opname het die aantal werkende mense van April tot Junie met 154 000 tot 16,3 miljoen toegeneem. Dit het die amptelike werkloosheidskoers met 0,3 van ‘n persentasiepunt laat afneem tot 32,6...
Tag: laer
Stadige Chinese groei behoort olieprys laer te hou – Kosmos 94.1
Stadige Chinese groei behoort olieprys laer te hou ‘n Ekonoom sê dit is geen verrassing dat China sukkel om sy ekonomie te herstel ná die Covid-pandemie nie. Die land was vir dekades ‘n super-moondheid van groei. Beloftes deur die Chinese leier Xi Jinping en ander top-leiers van die Kommunistiese Party om die wêreld se tweede...
Laer inflasie het invloed op rentekoers – Kosmos 94.1
Laer inflasie het invloed op rentekoers Die Suid-Afrikaanse rand het ‘n paar sent verswak, maar is nog onder 18 rand teenoor die Amerikaanse dollar nadat die inflasiesyfer vir Junie vir die buurland vandag uitgereik is. Vanoggend het die geldeenheid, waaraan die Namibiese dollar gekoppel is, met ‘n paar sent verbeter en op 17 rand...
Mieliepryse laer, mahangu s’n hoër as in 2022 – Kosmos 94.1
Mieliepryse laer, mahangu s’n hoër as in 2022 Die Namibiese Akkerbouraad het ‘n nuwe witmielie-vloerprys van 5 625 Namibiese dollar 89 sent per ton van 10 tot 23 Julie aangekondig. Dit is volgens ‘n kennisgewing van Fidelis Mwazi, uitvoerende hoof van die raad aan witmielie-produsente wat ‘n verhoging op die prys van twee weke gelede...
Witmielies se prys laer as ’22, maar mahangu lyk goed – Kosmos 94.1
Witmielies se prys laer as ’22, maar mahangu lyk goed Witmielies word uitsluitlik in Namibië vir menslike gebruik geproduseer en is een van Namibië se stapelvoedsels en ‘n beheerde produk. Witmielies word onder droëland-toestande en onder besproeiing geplant. Die besproeiings-gebiede sluit onder meer in die Hardap-besproeiingsprojek, die regerings-projekte langs die Okavangorivier en die Mieliedriehoek. Produksie...