Tag: lamgelê

Home lamgelê
Mediese dienste lamgelê in Gaza
Post

Mediese dienste lamgelê in Gaza

Mediese dienste lamgelê in Gaza Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê die Europese hospitaal in Gaza het personeeltekorte, ‘n gebrek aan noodsaaklike voorrade en ‘n oorweldigende aantal pasiënte. Die WGO het noodsaaklike voorrade afgelewer om aan die mediese behoeftes van 4 500 pasiënte te voldoen, maar dit is net ‘n breukdeel van wat benodig word. Die organisasie se...

Brittanje se NHS weer lamgelê deur staking – Kosmos 94.1
Post

Brittanje se NHS weer lamgelê deur staking – Kosmos 94.1

Brittanje se NHS weer lamgelê deur staking Daar is weer vandag ‘n staking in die Britse nasionale gesondheidsdiens. Beide die verpleërs en dokters sê hulle ure is uitmergelend en hulle salarisse te min om te oorleef. Die diens het ‘n erge agterstand en blyk om in chaos gedompel te wees. Ongevalle-dokter, Andrew Meyerson, het met...

Gobabis-dorpsraad lamgelê deur uitstaande skuld – Kosmos 94.1
Post

Gobabis-dorpsraad lamgelê deur uitstaande skuld – Kosmos 94.1

Gobabis-dorpsraad lamgelê deur uitstaande skuld Inwoners, privaat maatskappye en staatskantore skuld die Gobabis-munisipaliteit 61 miljoen Namibiese dollar vir water en elektrisiteit. Die dorpsraad se woordvoerder, Frederick Ueitele, sê die uitdaging van wanbetaling van munisipale rekeninge is meestal van sommige inwoners, regeringskantore, agentskappe en sommige instansies uit die privaat sektor. Die munisipaliteit sny tans dienste, veral water en elektrisiteit,...