LPM stel ultimatum aan landbou-minister Die Landless People’s Movement het in ‘n brief aan die landbou-minister, Calle Schlettwein, hul kommer uitgespreek dat voormalige generasionele boere en plaasbewoners wat om Gobabis boer, môre deur die Gobabis-dorpsraad van die grond afgesit gaan word. Die LPM sê hulle weet van verskeie onbewerkte plase in die Omaheke-distrik, veral by...
January 1, 2025