Tag: landelike

Home landelike
Ministerie fokus op landelike ontwikkeling
Post

Ministerie fokus op landelike ontwikkeling

Ministerie fokus op landelike ontwikkeling Die ministerie van stedelike en landelike ontwikkeling het ‘n begroting van 2,6 miljard Namibiese dollar vir die 2024/2025-boekjaar gekry. Lynminister Erastus Uutoni het in die Nasionale Vergadering gesê een van die programme waarop hulle gaan fokus is landelike ontwikkeling, met ‘n begrotingstoewysing van 120,089 miljoen dollar. Volgens Uutoni sal 31...

Landelike gemeenskappe sukkel reeds met water
Post

Landelike gemeenskappe sukkel reeds met water

Landelike gemeenskappe sukkel reeds met water Verskeie landelike gemeenskappe ervaar reeds watertekorte. Inwoners van Okombahe, in die Daures-kiesafdeling van die Erongo-streek, worstel met tekorte as gevolg van infrastruktuur wat ingegee het. Daar is ook ‘n vertraging in die herstel van die nodige pype. Dit is ook nie die eerste keer wat die gemeenskap sonder water is...

Navorsing oor landelike opvoeding – Kosmos 94.1
Post

Navorsing oor landelike opvoeding – Kosmos 94.1

Navorsing oor landelike opvoeding ‘n Projek deur die Universiteit van Namibië en die Iowa State University, Strengthening University Systems to Improve Rural Education, vorder goed. Die Unam-spanne werk ywerig saam aan navorsing en fokus op die identifisering en dokumentering van beste praktyke in landelike onderwys in beide die Iowa- en Namibiese konteks. Sodra dit voltooi...

Maak so met landelike ekonomieë
Post

Maak so met landelike ekonomieë

Maak so met landelike ekonomieë PDM-leier McHenry Venaani het die begroting gekritiseer omdat dit volgens hom landelike ekonomieë moes stimuleer. Hy het gesê daar vind amper geen ekonomiese aktiwiteite in landelike gebiede plaas nie en oumens-pensioene is al wat landelike ekonomieë aan die gang hou. Kosmos 94.1 Nuus het met Venaani gepraat oor wat gedoen...

Landelike jeug maak staat op oumens-pensioen
Post

Landelike jeug maak staat op oumens-pensioen

Landelike jeug maak staat op oumens-pensioen PDM-leier McHenry Venaani sê die begroting moes landelike ekonomieë gestimuleer het. In sy mening vind daar amper geen ekonomiese aktiwiteite in landelike gebiede plaas nie en jongmense maak dus staat op die oumens-pensioen om te oorleef. Inteendeel, hy sê die toelaag is wat landelike ekonomieë aan die gang hou....

Polisie se honde-eenhede beveilig landelike gemeenskappe
Post

Polisie se honde-eenhede beveilig landelike gemeenskappe

Polisie se honde-eenhede beveilig landelike gemeenskappe Die Wes-Kaapse LUR vir Polisie-oorsig en Gemeenskapsveiligheid, Reagen Allen, sê die voortgesette ingryping van die honde-eenhede en dié vir landelike veiligheid van Mosselbaai, Overstrand en Swartland, wys hoe ongemaklik die lewe vir misdadigers gemaak word. Tussen die 22ste van verlede maand en verlede Sondag het dié eenhede en wetstoepassingsagentskappe...

Kinderarbeid wek kommer in SA, veral in landelike gebiede
Post

Kinderarbeid wek kommer in SA, veral in landelike gebiede

Kinderarbeid wek kommer in SA, veral in landelike gebiede Die buurland se arbeidsminister, Thulas Nxesi, sê armoede en beperkte toegang tot onderwys in landelike boerderygemeenskappe, noodsaak sommige kinders om te werk. Daar is ʼn beduidende getal minderjariges wat werk, veral in KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap. Nxesi het na hierdie kwelpunt verwys tydens die bekendstelling van...

Boere bou toep vir landelike misdaad
Post

Boere bou toep vir landelike misdaad

Boere bou toep vir landelike misdaad Die Namibiese Landbou-unie het kennis geneem van skerp stygings in landelike misdaad en wil ‘n omvattende databasis deur middel van ‘n gebruiksvriendelike selfoon-toepassing ontwikkel. Kunsmatige intelligensie sal benut word. In sy terugvoer oor dié kwellende kwessie het NLU-president, Thinus Pretorius namens die gesamentlike misdaadforum gesê data behels onder meer ‘n beskrywing van die...

Droogtehulp-voedsel te min, sê landelike inwoners
Post

Droogtehulp-voedsel te min, sê landelike inwoners

Droogtehulp-voedsel te min, sê landelike inwoners Raadslede en gemeenskappe in Namibië se landelike gebiede spreek hul kommer uit oor die huidige droogtehulp-projekte wat deur die kantoor van die eerste minister gelei word. Die inwoners is ontevrede met die noodlenigingspakkette, wat maandeliks een 12,5-kilogram sak mieliemeel, ‘n bottel kookolie en twee pakke sop insluit. Hulle sê...

Landelike jeug het groot rol te speel in landbou, maar word gestriem
Post

Landelike jeug het groot rol te speel in landbou, maar word gestriem

Landelike jeug het groot rol te speel in landbou, maar word gestriem Afrika se jeug-bevolkingsgroei bars uit sy nate en bied geweldige potensiaal vir landelike transformasie. Uitdagings om ordentlike werk te verseker duur egter voort. Hierdie jeug sal binnekort die arbeidsmark betree, hoofsaaklik in landelike gebiede. Terwyl landelike jeug positiewe verandering kan aandryf en deurslaggewende...