Tag: landsburgers

Home landsburgers
Eerste minister vra landsburgers om hande te vat in ’24
Post

Eerste minister vra landsburgers om hande te vat in ’24

Eerste minister vra landsburgers om hande te vat in ’24 Namibië staar verskeie uitdagings in die gesig met armoede en werkloosheid, wat gepaart gaan met drank- en dwelmmisbruik en maatskaplike euwels, wat die dringendste aangespreek moet word. Dit is die einde van die jaar en die eerste minister, Saara Kuugongelwa-Amadhila doen ‘n beroep op landsburgers...

Bokke draf vanaand uit vir landsburgers
Post

Bokke draf vanaand uit vir landsburgers

Bokke draf vanaand uit vir landsburgers Die Springbokke sê hulle speel vanaand vir hulle mede-Suid-Afrikaners in die Wêreldbeker-eindstryd teen die All Blacks in Parys. Die vleuel Cheslin Kolbe en hulp-afrigter Mzwandile Stick het eer betoon aan die span se miljoene aanhangers, tuis én wêreldwyd, wat die Bokke se naelbyt-oorwinnings in die kwart- en die halfeindronde...

Onwettige immigrante ontvoer landsburgers – Kosmos 94.1
Post

Onwettige immigrante ontvoer landsburgers – Kosmos 94.1

Onwettige immigrante ontvoer landsburgers Twee onwettige buitelanders, wat vermoedelik Ethiopiese burgers is, is in hegtenis geneem in verband met die ontvoering van ‘n 20-jarige medeburger in Orange Farm, Johannesburg. Verlede Saterdag is ‘n 20-jarige man in Giyani, Limpopo, na bewering ook deur landgenote ontvoer. Hulle het later ‘n losprys van 80 000 Suid-Afrikaanse rand van...

Niger se landsburgers moet nuwe verkiesing hou – Saftu – Kosmos 94.1
Post

Niger se landsburgers moet nuwe verkiesing hou – Saftu – Kosmos 94.1

Niger se landsburgers moet nuwe verkiesing hou – Saftu Die buurland se vakbondfederasie Saftu veroordeel ten sterkste die planne van die Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrika-state, Ecowas, om Niger binne te val en President Mohamed Bazoum se regering met Franse hulp weer in te stel. Die organisasie is gekant teen staatsgrepe tussen regerende klas-faksies wat werklike...

Frankryk vlieg sy landsburgers uit Niger – Kosmos 94.1
Post

Frankryk vlieg sy landsburgers uit Niger – Kosmos 94.1

Frankryk vlieg sy landsburgers uit Niger Frankryk sal vanaf vandag Franse en Europese burgers uit Niger ontruim. Italië het ook aangekondig dat hy ‘n spesiale vlug aanbied om sy burgers uit die hoofstad Niamey te repatrieer. Niger se grense is gesluit vir kommersiële vlugte sedert die weermag President Mohamed Bazoum se regering omvergewerp het. Dit is...