Rus tydens lang ritte om ongelukke te voorkom Die LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Sekuriteit en Skakeling in Mpumalanga, Vusi Shongwe, doen ‘n beroep op mense wat lang reise onderneem om tydens die rit genoeg te rus. Volgens hom kan uitputting bestuurders se besluite beïnvloed en tot ongelukke lei. Dagvaardings vir uiteenlopende oortredings is sedert Donderdag aan...
Tag: Lang
Okahandja ervaar reuse-uitdagings met lang kragonderbreking
Okahandja ervaar reuse-uitdagings met lang kragonderbreking Daar blyk om reuse-uitdagings te wees met kragvoorsiening na Okahandja en die omliggende gebiede. Volgens NamPower is die krag sedert vroeg Dinsdagoggend af en die tegniese spanne sukkel met ‘n transformator. Dit is onbekend of die huidige oplossing wat ondersoek word, sal werk. Charl Coetzee van die inwoners-vereniging op...
Namcor en Gunvor kom reeds ‘n lang pad…
Namcor en Gunvor kom reeds ‘n lang pad… Internasionale media berig dat Namcor sy ooreenkoms met die Switserse firma Gunvor weer beding het na verliese van 700 miljoen Namibiese dollar. Gunvor is ‘n petroleum-verskaffer aan Namcor. Die ooreenkoms met Gunvor het reeds in 2020 die nuus gehaal met die destydse minister van openbare ondernemings Leon...
Lang vonnisse vir renosterstropery verwelkom
Lang vonnisse vir renosterstropery verwelkom Die ministerie van omgewingsake het vonnisse van 13 jaar tronkstraf elk vir vier renosterstropers verwelkom. Wyle Gerson Kandjii, 51, ‘n voormalige chiropraktisyn van die nasionale sokkerspan, is ook by die saak betrek. Die arrestasies spruit uit ‘n voorval in Desember 2016, waar vier witrenosters op ‘n privaat plaas in die Gobabis-distrik gestroop is. Die...