Noord-Korea vuur glo langafstand ballistiese missiel af Noord-Korea het blykbaar vanoggend ‘n langafstand ballistiese missiel afgevuur wat net buite Japannese gebiedswaters geval het. Die afvuur van ‘n inter-kontinentale ballistiese missiel volg nadat Pyongyang vroeër die week gedreig het om Amerikaanse verkenningsvliegtuie af te skiet wat naby die Oossee gevlieg het. Die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie het Noord-Korea...
December 28, 2024