Aussie Lanning tree uit Die kaptein van Australië se krieket-vrouespan, Meg Lanning, het bekendgemaak sy tree uit die internasionale spel want daar is niks meer vir haar om te bereik nie. Die 31-jarige top-ordekolwer het haar span aangevoer tot vier T20 Wêreldbeker-titels, ʼn eendag Wêreldbeker-titel en ʼn goue medalje op die Statebondspele. Sy was in...
December 26, 2024