Spanish champions Barcelona cut the gap on Real Madrid at the top of La Liga to five points with a 1-0 win over 10-man Las Palmas on Saturday. Raphinha headed home in the second half to clinch Barcelona’s victory after the visitors had goalkeeper Alvaro Valles dismissed after 24 minutes for a rash foul. Barcelona...
Tag: las
Kabeldiefstal ‘n groot finansiële las op Tshwane
Kabeldiefstal ‘n groot finansiële las op Tshwane Die Stad Tshwane sê kabeldiefstal en die vernietiging van die metro se eiendom het ʼn groot las geword. Verlede Maandag is skade van sowat 250 000 Suid-Afrikaanse rand aangerig by die Temba-watersuiweringsaanleg in Hammanskraal toe kabeldiefstal en die beskadiging van panele voorgekom het. Woensdag is nog ʼn voorval...
Late Gundogan penalty keeps Barca title defence alive at Las Palmas
Ilkay Gundogan stroked home a stoppage time penalty to grab champions Barcelona a barely deserved 2-1 win at Las Palmas on Thursday. Xavi Hernandez’s side badly needed to win after leaders Real Madrid and Girona did so on Wednesday, with victory leaving the Catalans seven points behind the top two. Athletic Bilbao are fourth after...
Manslag is buitensporige las vir SA-mans
Manslag is buitensporige las vir SA-mans ‘n Onlangse studie deur die Universiteit van Kaapstad en die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad het aan die lig gebring Suid-Afrikaanse mans worstel met ‘n kommerwekkende en buitensporige las van manslag. Die navorsing ontbloot die verwaarlosing in voorkoming en beleidsreaksies op geweld teen mans. Manslag is die derde grootste oorsaak van...
Vier, skieter ook, dood by Las Vegas voorval
Vier, skieter ook, dood by Las Vegas voorval ‘n Massaskietery het op die hoofkampus van die Universiteit van Nevada, Las Vegas, voorgekom. ‘n Ongeïdentifiseerde man het losgebrand en drie mense geskiet en een beseer voor hy deur die polisie doodgeskiet is. Geen inligting is oor die skieter bekend gemaak nie en die motief vir die...
Verstappen battles through to win Las Vegas Grand Prix thriller
World champion Max Verstappen claimed the 18th win of his record-breaking season, overcoming a five-second penalty to power to victory in a thrilling Las Vegas Grand Prix on Saturday. Ferrari’s Charles Leclerc overtook Red Bull’s Sergio Perez on the last lap to grab second place ahead of the Mexican with French driver Esteban Ocon of...
Verstappen weer eerste in Las Vegas
Verstappen weer eerste in Las Vegas Die wêreldkampioen Max Verstappen het vanoggend die 18de oorwinning van die seisoen, waarin hy verskeie rekords verbeter het, ingepalm met ‘n opwindende triomf in die Las Vegas Grand Prix. Charles Leclerc van Ferrari het Sergio Perez van Red Bull in die laaste ronde verbygesteek en die tweede plek voor...
Ferrari se Leclerc spring eerste weg in Las Vegas
Ferrari se Leclerc spring eerste weg in Las Vegas Charles Leclerc het sy sterk oefentempo omskep in eerste wegspringplek vir die Las Vegas Grand Prix tydens ‘n opwindende kwalifiserende sessie op die splinternuwe Strip Circuit, met die Ferrari-man wat sy spanmaat Carlos Sainz en Red Bull se Max Verstappen die loef afgesteek het. Leclerc was...
Drama by Las Vegas GP
Drama by Las Vegas GP Daar was drama op die eerste dag van die Las Vegas Grand Prix. Die eerste oefenrondes is na net nege minute afgelas toe Carlos Sainz se Ferrari ʼn losstaande mangatdeksel getref en sy motor erg beskadig is. Die tweede oefenronde het twee en ʼn half-uur later begin met Ferrari wat...
Sainz sien uit na Las Vegas GP
Sainz sien uit na Las Vegas GP Dis hierdie naweek ʼn splinternuwe stilhouplek op die Formule Een-kalender – die Las Vegas Grand Prix. Die middelpunt van die wedren is ʼn strook van 2 kilometer lank al langs die beroemde Las Vegas Strip, tuiste van al die vernaamste casino-hotelle. Die eerste oefening vind môreoggend Suid-Afrikaanse tyd...