Honde-eenheid vang oortreder met lasbriewe van R36 000 Die Wes-Kaapse LUR vir Polisie-oorsig en Gemeenskapsveiligheid, Reagen Allen, prys die samewerkingspogings van die Swartlandse, Overstrandse en Mosselbaaise honde-eenhede, saam met Landelike Veiligheidseenhede, wat tot 14 inhegtenisnemings gelei het. Operasies het dwelmverwante misdrywe, roof en die besit van gesteelde eiendom ingesluit. Een persoon is by ‘n padblokkade...
November 15, 2024
Tag: lasbriewe
Home
lasbriewe
Post
November 13, 2023November 13, 2023Uncategorized
Onbetaalde lasbriewe wek kommer in Wes-Kaap
Onbetaalde lasbriewe wek kommer in Wes-Kaap Van die byna 100 000 lasbriewe wat vir onbetaalde verkeersboetes en minagting van die hof in die vorige boekjaar in Kaapstad uitgereik is, het 40 321 motoriste agter tralies beland. Dit is ‘n toename van 36,2 persent sedert die vorige jaar. Die burgemeesters-komiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith,...
Post
October 15, 2023October 15, 2023Uncategorized
Kommer oor Russiese lasbriewe vir ICC-regters
Kommer oor Russiese lasbriewe vir ICC-regters Die Verenigde Nasies is diep bekommerd oor die onlangse uitreiking van lasbriewe vir die inhegtenisneming van senior regters van die Internasionale Strafreghof deur die Russiese Federasie. Dit volg op vroeëre lasbriewe teen die hof se aanklaer en vooraf-verhoorregters wat by die situasie in Oekraïne betrokke is. Die woordvoerder van...