Tag: leerder

Home leerder
Leerder, sekretaresse kry borg – Kosmos 94.1
Post

Leerder, sekretaresse kry borg – Kosmos 94.1

Leerder, sekretaresse kry borg Die graad 9-leerder van die Oneheke Gekombineerde Skool en ‘n 31-jarige sekretaresse by die Leinge Privaatskool in die Omusati-streek wat in hegtenis geneem is omdat hulle na bewering eksamenvraestelle en memorandums gesteel het, is borg van 1 000 Namibiese dollar elk toegestaan. Die leerder, wat nie geïdentifiseer mag word nie, en...

Nuwe onderwyswet lê klem op leerder dissipline
Post

Nuwe onderwyswet lê klem op leerder dissipline

Nuwe onderwyswet lê klem op leerder dissipline Die nuwe Wet op Basiese Onderwys, wat verlede week aangekondig is, lê klem op leerder-dissipline en wys uit dat ouers die primêre verantwoordelikheid het om hul kinders te motiveer vir opvoeding en ‘n ingesteldheid op goeie gedrag en dissipline te kweek. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Iani...

Ministerie sê oor programme na leerder haar baba blykbaar versmoor – Kosmos 94.1
Post

Ministerie sê oor programme na leerder haar baba blykbaar versmoor – Kosmos 94.1

Ministerie sê oor programme na leerder haar baba blykbaar versmoor Na aanleiding van die nuus dat ‘n 18-jarige leerder van Ashipala Sekondêre Skool in Omusati-streek gearresteer is nadat sy na bewering haar pasgebore kind by die skool se koshuis vermoor het, het Kosmos 94.1 Nuus met Edda Bohn, die adjunk- uitvoerende direkteur in die onderwysministerie...