Lees altyd die fynskrif ‘n Fransman wat ‘n model van die Eiffeltoring gebou het met meer as 700 000 vuurhoutjies, sê sy pogings is deur Guinness World Records verwerp. Dit het Richard Plaud (47) agt jaar en 4 200 uur geneem om 706 900 vuurhoutjies bymekaar te maak om die wêreld se hoogste struktuur van...
Tag: lees
Sweethearts lekkergoed het nuwe gesprek-harte: Lees die ‘gemengde seine’ vir jouself
Sweethearts lekkergoed het nuwe gesprek-harte: Lees die ‘gemengde seine’ vir jouself Selfs as jy nog nooit in ‘n “situasieskap” was nie, is jy waarskynlik bekend met die term – ‘n ongedefinieerde romantiese verhouding waar die verwagtinge dalk onduidelik is. Of die verwagtinge is dalk duidelik, maar die toekoms is dalk nie. Hoe dit ook al...
Korrupsie by SAL lees soos gruwelverhaal
Korrupsie by SAL lees soos gruwelverhaal Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê die Spesiale Ondersoekeenheid se tussentydse verslag aan die parlementêre staande komitee oor Openbare Rekeninge oor die Suid-Afrikaanse Lugdiens lees soos ʼn gruwelverhaal. Die ondersoekeenheid het bekend gemaak hy het 14 miljoen Suid-Afrikaanse rand teruggekry en nog 3,4miljard rand geïdentifiseer wat terugbetaal moet word deur...
Vandag is 87 persent van die wêreld se volwassenes geletterd, skat Unesco, maar digitale geletterdheid het lees verander.
Vandag is 87 persent van die wêreld se volwassenes geletterd, skat Unesco, maar digitale geletterdheid het lees verander. Wanneer jy ‘n boek op papier lees, kan jy heeltemal in die ervaring wees en honderde bladsye se nuanse absorbeer wat die wêreld se kompleksiteit begin vasvang. Aanlyn, sê Maryanne Wolf van die Universiteit van Kalifornië Los...