Tag: leier

Home leier
Swapo-jeugliga se leier nooi verloopte lede terug
Post

Swapo-jeugliga se leier nooi verloopte lede terug

Swapo-jeugliga se leier nooi verloopte lede terug Namibië maak reg vir die verkiesings op 27 November, en Swapo doen ‘n beroep op lede wat die regerende party versaak het, om terug te kom “huis toe”. Ephraim Nekongo, sekretaris van die Swapo-jeugliga, het op X geskryf dat, “Enigiemand wat ongelukkig ‘n slagoffer van die waaiende wind...

Biden vermaan Israelse leier – Kosmos 94.1
Post

Biden vermaan Israelse leier – Kosmos 94.1

Biden vermaan Israelse leier Die Amerikaanse president Joe Biden sê die Israelse leier Benjamin Netanyahu se benadering tot die oorlog in Gaza “skaad Israel meer as wat hy help”. Biden sê Netanyahu het die reg om Israel te verdedig en steeds Hamas te beveg, maar waarsku die Israelse leier behoort meer aandag te gee aan...

Geingob was ‘n reus en ware leier: Penda Naanda
Post

Geingob was ‘n reus en ware leier: Penda Naanda

Geingob was ‘n reus en ware leier: Penda Naanda Penda Naanda, die uitvoerende direkteur van die internasionale betrekkinge-ministerie, is saam met duisende ander Namibiërs en buitelandse gaste by die Onafhanklikheid-stadion in die hoofstad. Die amptelike roudiens van wyle president Hage Geingob, wat deur 18 wêreldleiers bygewoon word, is geskeduleer vir 2nm vanmiddag. Naanda het met...

RISE Mzansi verwelkom ervare politieke leier Ramulifho
Post

RISE Mzansi verwelkom ervare politieke leier Ramulifho

RISE Mzansi verwelkom ervare politieke leier Ramulifho RISE Mzansi verwelkom Khume Ramulifho, ʼn talentvolle en ervare politieke leier en openbare verteenwoordiger, wat as raadslid in die Stad Johannesburg asook as lid van die Gautengse wetgewer gedien het. Die nasionale voorsitter van RISE Mzansi, Vuyiswa Ramokgopa, sê Ramulifho sluit op ʼn kritiese tydstip by die party...

Zambiese leier ‘vervolg politieke teenstanders’
Post

Zambiese leier ‘vervolg politieke teenstanders’

Zambiese leier ‘vervolg politieke teenstanders’ Die Regsvereniging van Zambië het president Hakainde Hichilema beskuldig van die vervolging van politieke teenstanders en die verkleining van die demokratiese ruimte. Hierdie verklaring volg nadat die leier van die opposisie Sosialistiese Party, Fred M’membe, in hegtenis geneem is op aanklagte van spioenasie na ‘n onderhoud met die Zimbabwe Uitsaaikorporasie....

Verwyder ‘mislukte leier’ Cele, vra DA
Post

Verwyder ‘mislukte leier’ Cele, vra DA

Verwyder ‘mislukte leier’ Cele, vra DA Die DA se nasionale woordvoerder oor polisie, Andrew Whitfield, vra vir die verwydering van die polisieminister, Bheki Cele, weens mislukte leierskap en ondoeltreffende misdaadbestuur. Dit volg op kommerwekkende misdaadstatistiek wat Cele bekend gemaak het waarin onrusbarende syfers onthul is. Die jongste misdaadverslag het aan die lig gebring meer as...

Leier van dwelmsindikaat in Wes-Kaap skuldig bevind – Kosmos 94.1
Post

Leier van dwelmsindikaat in Wes-Kaap skuldig bevind – Kosmos 94.1

Leier van dwelmsindikaat in Wes-Kaap skuldig bevind Die Wes-Kaapse regering loof die polisie vir die skuldigbevinding van die berugte leier van ʼn dwelmsindikaat, Fadwaan Murphy, ingevolge die Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad. Murphy is skuldig bevind op 197 aanklagte wat verband hou met die bedryf van ‘n misdadige tik-onderneming op die Kaapse Vlakte....

Mbonambi ‘n natuurlike leier – Kosmos 94.1
Post

Mbonambi ‘n natuurlike leier – Kosmos 94.1

Rugby: Mbonambi ‘n natuurlike leier Rugby: Bongi Mbonambi sal die 65ste speler word om die Springbokke in ‘n toets te lei wanneer hulle Saterdag in Buenos Aires vir Argentinië in ‘n Wêreldbeker-opwarmingswedstryd pak. Die 32-jarige haker neem die kapteinskap oor in die afwesigheid van Duane Vermeulen en Eben Etzebeth, wat in Suid-Afrika agtergebly het, terwyl...

Hoof van presidensiële wag sê hy is nuwe leier – Kosmos 94.1
Post

Hoof van presidensiële wag sê hy is nuwe leier – Kosmos 94.1

Niger: Hoof van presidensiële wag sê hy is nuwe leier Die hoof van die presidensiële wag in Niger in Wes-Afrika, het op staatstelevisie aangekondig dat hy die land se nuwe leier is. Die presidensiële wag het Woensdag onder leiding van generaal Abdourahmane Tchiani, ‘n staatsgreep uitgevoer. Die verkose President Mohamed Bazoum is in aanhouding in...

Party beskuldig ANC oor doodsdreigemente teen sy leier – Kosmos 94.1
Post

Party beskuldig ANC oor doodsdreigemente teen sy leier – Kosmos 94.1

Party beskuldig ANC oor doodsdreigemente teen sy leier Die president van die African Transformation Movement in Suid-Afrika, Vuyo Zungula, het ANC-lede beskuldig van doodsdreigemente. Hy sê die dreigemente teen sy lewe volg nadat hy uitgesproke was oor President Cyril Ramaphosa se Phala-Phala-plaasskandaal. Die ANC het daarop gesê Zungula moet bewyse lewer. Die beweging se nasionale...