Tag: Leiers

Home Leiers
Mbumba skakel nie net met tradisionele leiers in Noorde: presidensie
Post

Mbumba skakel nie net met tradisionele leiers in Noorde: presidensie

Mbumba skakel nie net met tradisionele leiers in Noorde: presidensie Die presidensie verwerp bewerings in die media dat President Nangolo Mbumba slegs met tradisionele leiers in die Noordelike gebiede skakel. Die presidensie sê in ‘n verklaring Mbumba is verbind tot nasiebou en sal altyd poog om tradisionele leiers te ontmoet wanneer hy werk-besoeke buite die...

Afrika-leiers moet Westerse leiers op hul tone hou oor klimaatsverandering
Post

Afrika-leiers moet Westerse leiers op hul tone hou oor klimaatsverandering

Afrika-leiers moet Westerse leiers op hul tone hou oor klimaatsverandering Die Namibiese ekoloog, Peter Cuningham, het die noodsaaklikheid vir Afrika-leiers beklemtoon om hul Europese eweknieë aanspreeklik te hou om aandag te skenk aan klimaatsverandering. Cuningham se verklaring volg ná ‘n onlangse studie wat ernstige hongersnood voorspel vir 200 miljoen Afrikane, ‘n potensiële vermindering van 30...

Stem vir etiese leiers – Kosmos 94.1
Post

Stem vir etiese leiers – Kosmos 94.1

Stem vir etiese leiers Talle lande, wat Namibië insluit, gaan vanjaar na die stembus. Dit het weer die kwessie van etiese leierskap na vore gebring. Kosmos 94.1 Nuus het aangeklop by die politieke ontleder dr. Ndumba Kamwanyah, om met hom daaroor te gesels. Post navigation Source link

Leiers ‘moet saam werkloosheid aanspreek’
Post

Leiers ‘moet saam werkloosheid aanspreek’

Leiers ‘moet saam werkloosheid aanspreek’ Die uitslae vir gewonevlak leerders was vanjaar effe beter as in 2022 en 29 persent van die leerders kwalifiseer vir tersiêre instellings, teenoor 20 persent verlede jaar. Daar het egter net 48,8 persent gewonevlak leerders geslaag, met ‘n minimum van 20 punte. Job Muniaro, die sekretaris-generaal van die Nasionale Vakbond...

ANC-jeugliga vra fokus van leiers – sê daar’s ernstige kwessies
Post

ANC-jeugliga vra fokus van leiers – sê daar’s ernstige kwessies

ANC-jeugliga vra fokus van leiers – sê daar’s ernstige kwessies Die president van die ANC-jeugliga, Collen Malatji, sê kollektiewe verdediging wentel rondom steun vir die kantoor van die president, nie individuele lede nie. Die party se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het openlik erken dit was ‘n leuen om die swembad op oudpresident Jacob Zuma se Nkandla-landgoed...

80% van Suid-Afrikaners vertrou nie leiers nie
Post

80% van Suid-Afrikaners vertrou nie leiers nie

80% van Suid-Afrikaners vertrou nie leiers nie Agt uit tien Suid-Afrikaners sê hulle glo nie nasionale leiers is bekommerd oor hul welstand nie. Die opname toon ook ‘n afname in vertroue in openbare instellings, met ten minste ‘n derde wat wantroue in die parlement en die regbank uitspreek. Volgens die Instituut vir Geregtigheid en Versoening...

Post

Gaza: Arabiese leiers vergader in Jeddah vandag

Arabiese leiers en Iran se president is vandag in die Saoedi-hoofstad Jeddah vir ‘n beraad wat na verwagting eise sal beklemtoon dat Israel se oorlog in Gaza moet eindig voordat die geweld versprei. Meer as 11 000 mense is in Gaza dood, meestal burgerlikes en baie van hulle kinders. Hulpgroepe het aangesluit by pleidooie vir...

SPYL lei sy leiers op
Post

SPYL lei sy leiers op

SPYL lei sy leiers op Die Swapo-jeugliga se sentrale komitee se leierskapinduksie vind vanmiddag en die naweek op Swakopmund plaas. Sophia Shaningwa, die sekretaris-generaal van die party, sal die liga toespreek. Die doel van die byeenkoms is om nuwe streekleiers op te lei oor wat hul verantwoordelikhede in die party is en hoe die politieke...

Druk op leiers oor ontwikkelingsdoelwitte
Post

Druk op leiers oor ontwikkelingsdoelwitte

Druk op leiers oor ontwikkelingsdoelwitte Wêreldleiers ondervind al hoe meer druk om hulle beleggings te verhoog om die volhoubare ontwikkelingsdoelwitte teen 2030 te bereik. Die algemene vergadering van die Verenigde Nasies het die wekroep om aksie uitgereik en beklemtoon die behoefte aan aansienlik meer beleggings om by die mikpunte uit te kom. Tot dusver is...

Macron skop vas teen Niger se militêre leiers – Kosmos 94.1
Post

Macron skop vas teen Niger se militêre leiers – Kosmos 94.1

Macron skop vas teen Niger se militêre leiers Die Franse president, Emmanuel Macron, sê die land se ambassadeur in Niger, Sylvain Itte, sal Niamey nie verlaat nie, ondanks ‘n spertyd om binne 48 uur te vertrek. Die ultimatum is gestel nadat Itte geweier het om die militêre leiers te ontmoet wat President Mohamed Bazoum verlede...