GOOD sê Gauteng vermors 44% water met lekkasies Die GOOD Party in Gauteng sê dis duidelik die provinsie se waterstelsel is nie goed onderhou nie. Hy voeg by dis ʼn weerspieëling van infrastruktuur-tekorte in Suid-Afrika weens historiese onreg. Inwoners in sekere dele van die provinsie ervaar reeds weke lank watertekorte. Dewan de Swardt van die...
November 18, 2024