Die tydrenkampioenskap, die Swakop Rally het die naweek plaasgevind. Francois Lottering het die adrenalien-pakket bygewoon en gee die resultate. The post Swakop Rally lekker adrenalien-aksie appeared first on Kosmos 94.1. Source link
Tag: lekker
Namibia readies for ‘lekker’ Cricket world cups – Sport
Cricket Namibia is looking to break new ground with the construction of a state-of-the-art venue in Windhoek, where two world cup tournaments will be held in 2026 and 2027. The national cricket federation held a groundbreaking ceremony at the construction site on Wednesday to mark the construction in earnest of the National Cricket Ground, as...
Alles loop lekker by die LPM
Alles loop lekker by die LPM Die operasionele sekretaris van die LPM Dawid Eigub, het met lede van die publiek op Witvlei gepraat. Hy beklemtoon dat Namibiërs weer hulle waardigheid moet terugkry en voeg by, dat daar geen kommer moet wees nie, die LPM is verenig en staan sterk. Sy kommentaar kom na berigte dat...
Ruacana wek lekker op, vloei is baie sterk
Ruacana wek lekker op, vloei is baie sterk Die Kunenerivier loop tans geweldig sterk by Ruacana, en loop teen 427,5 kubieke meter per sekonde gevloei, na goeie reën in Angola. Volgens die nuutste vloedverslag het die Zambezirivier by Katima Mulilo gister ‘n watervlak van 1,71m aangeteken, ‘n effense toename vanaf die vorige dag se lesing...
Lekker stort het ‘n heel nuwe betekenis
Lekker stort het ‘n heel nuwe betekenis Om toiletware en selfs kamerjasse uit jou hotelkamer te steel is een ding, maar party mense dink hulle is geregtig op dit waarvoor hul betaal. In die Verenigde Koninkryk het ‘n paartjie, ‘n man in sy vyftigs en ‘n vrou in haar twintigs, so baie van hul stort...
Rugby: Ford sê dis lekker om vir Engeland te speel
Rugby: Ford sê dis lekker om vir Engeland te speel Engeland se losskakel, George Ford, sê die span se benadering tot verdediging en aanval het verander en dis nou lekker om deel daarvan te wees. Steve Borthwick se manne het Italië naelskraaps met 27-25 verslaan in hulle eerste Sesnasies-wedstryd in Rome. Engeland is verlede jaar...
Hier’s ‘n lekker joppie… – Kosmos 94.1
Hier’s ‘n lekker joppie… ‘n Britse werknemer van IBM, Ian Clifford, wat 15 jaar lank medies afgetree is, het sy werknemer hof toe gevat vir ‘n verhoging. Clifford, wat 1,3 miljoen Namibiese dollar jaarliks ontvang het vir sy ongeskiktheidsplan, het gepoog om die maatskappy vir diskriminasie gedagvaar en sê sy betalings hou nie tred met...
Lekker rugby die naweek in Kampioenebeker, Uitdaagbeker
Lekker rugby die naweek in Kampioenebeker, Uitdaagbeker Die Suid-Afrikaanse spanne mik na nog ʼn sterk vertoning in die tweede ronde van die Kampioenebeker en die Uitdaagbeker, nadat hulle verlede week met vier oorwinnings uit vyf weggespring het. In die Kampioenebeker is die Stormers die gashere vir die verdedigende kampioene, La Rochelle, met die Bulle teen...
Dis lekker by Le Mirage ter herdenking van Wêreld Toerisme-dag
Dis lekker by Le Mirage ter herdenking van Wêreld Toerisme-dag Die Kosmos-span rits heerlik rond in Namibië se lieflike suide saam met die wenners van ons Wêreld Toerisme-dag kompetisie. Hulle word bederf by Le Mirage Resort and Spa en ontspan al te heerlik. Jean Louis Knouwds was gelukkig genoeg om saam te gaan… Post navigation...
Noorde net so lekker vir vakansie
Noorde net so lekker vir vakansie Die vakansie-gees is besig om by alle Namibiërs en toeriste pos te vat. Meeste vakansiegangers mik oor die fesseisoen na die koeler kusstreke, maar Kosmos 94.1 Nuus het gaan kyk hoeveel mense reis ook na die noordelike dele oor die Desember-rustyd. Die Ongwediva-dorpsraad se woordvoerder, Jackson Muma, sê die...