Tag: lening

Home lening
Paratus kry groot lening om uit te brei
Post

Paratus kry groot lening om uit te brei

Paratus kry groot lening om uit te brei Emerging Africa Infrastructure Fund, ‘n Private Infrastructure Development Group-maatskappy, en sy fondsbestuurder, Ninety-One, het ‘n 31 miljoen Amerikaanse dollar-skuldfasiliteit aan die Paratus Groep beskikbaar gestel om die uitbreiding van sy vesel- en datasentrumbesigheid oor die volgende drie jaar te finansier. Kosmos 91.4 Nuus het ‘n eksklusiewe onderhoud...

Lening vir waterversuiwering word verwelkom
Post

Lening vir waterversuiwering word verwelkom

Lening vir waterversuiwering word verwelkom Die finansministerie bied vandag ‘n ondertekeningseremonie van ‘n leningsooreenkoms tussen Namibië en die Duitse KFW Ontwikkelingsbank aanbied. Die finansminister, Ipumbu Shiimi, en Beatrice Lucke, wat KFW verteenwoordig, sal amptelik die deurslaggewende leningsooreenkoms teken wat die rehabilitasie en uitbreiding van die Gammams en Otjomuise-afvalwatersuiweringsaanlegte sal finansieer. Kosmos 94.1 Nuus het met...

Mosambiek mag skeepsbouer dagvaar in ‘tuna lening’ skandaal
Post

Mosambiek mag skeepsbouer dagvaar in ‘tuna lening’ skandaal

Mosambiek mag skeepsbouer dagvaar in ‘tuna lening’ skandaal Mosambiek kan die skeepsbouer Privinvest in Brittanje dagvaar vir beweerde omkopery wat verband hou met die 2 miljard Amerikaanse dollar “tuna lening”-skandaal, het die Verenigde Koninkryk se Hooggeregshof beslis, net weke voordat ‘n verhoor hieroor in Londen begin. Die republiek dagvaar Privinvest, sy eienaar Iskandar Safa, Credit...

Brics-bank gee lening van R18 miljard aan Transnet – Kosmos 94.1
Post

Brics-bank gee lening van R18 miljard aan Transnet – Kosmos 94.1

Brics-bank gee lening van R18 miljard aan Transnet Dis nie net TransNamib wat sukkel om aan die gang te bly nie. Uit Suid-Afrika word berig dat die Nuwe Ontwikkelingsbank, gerugsteun deur Brics-lande, gaan ‘n lening van 18 miljard Suid-Afrikaanse rand aan Transnet toestaan om sy lokomotiewe op te gradeer. Die bank beoog om die transaksie...