Onmenslike toestande vir lewende hawe skepe onaanvaarbaar: DA Die ontstellende toestand waarin 19 000 beeste op die Al Kuwait-skip vervoer word, is uiters kommerwekkend. Die vaartuig, wat tans in die Kaapstadse hawe vasgemeer is, het die afgelope agt dae van Brasilië af gevaar voordat dit uit nood in die Kaap aangedoen het. Die Dierebeskermingsvereniging se...
Tag: lewende
Uitvoer van lewende diere per see onder die loep
Uitvoer van lewende diere per see onder die loep Die buurland se Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings herhaal sy onwrikbare standpunt teen die uitvoer van lewende diere per see, en beklemtoon die ernstige uitwerking daarvan op dierewelsyn. Die MV Bahijah, wat duisende Australiese skape en beeste vervoer, het vroeër hierdie maand van Australië na die Midde-Ooste...
Lewende Kunste-fees sluit die naweek af
Lewende Kunste-fees sluit die naweek af Die Jaarlikse Otjomuise Lewende Kunste-fees, ‘n projek van die Nasionale Teater van Namibië en die Goethe-sentrum, kom hierdie naweek tot sy einde. Die fees sal afgesluit word met verskeie vertonings rondom Windhoek en Groot-Aub. Desiree Mentor, NTN se skakelbeampte… Post navigation Source link
Akteur John Kani as lewende legende vereer – Kosmos 94.1
Akteur John Kani as lewende legende vereer Die Suid-Afrikaanse minister van sport, kuns en kultuur, Zizi Kodwa, sal vanaand die Suid-Afrikaanse verhoog- en rolprentakteur John Kani in die Markteater in Johannesburg vereer. Dis die vyfde viering van die Van Toeka Af Erkennings-reeks vir Lewende Legendes wat gehou word. Die woordvoerder van die departement, Litha Mpondwana,...
Vrou met lewende ietermagô, man met velle by Grootfontein vasgetrek – Kosmos 94.1
Vrou met lewende ietermagô, man met velle by Grootfontein vasgetrek Twee vermeende wildmisdadigers verskyn vandag in die landdroshof op Grootfontein. Dit volg nadat ‘n 39-jarige Namibiese man in hegtenis geneem is met een elk velle van ‘n ietermagô, luislang en luiperd ter waarde van 145 000 Namibiese dollar. In die ander voorval is ‘n 49-jarige...
Dit blyk of Hosea Kutako lewende diere in baggasie misgekyk het – Kosmos 94.1
Dit blyk of Hosea Kutako lewende diere in baggasie misgekyk het Die veteraan joernalis Dirk Heinrich, sê hy is oortuig dat ‘n Tsjeggiese burger wat op 23 Mei vanjaar in Wene vanaf Addis Abeba aangekom het en betrap is met 85 geitjies, twee slange en twee skerpioene, daardie diere in die Dorob Nasionale Park gesteel...