The World is nie net ’n seiljag nie, maar ook ’n lewenswyse. Veral vir diegene wat die wêreld wil sien sonder om oor huiskoop op land bekommerd te wees. Die massiewe MS The World-seiljag is vanaf Maandag in Mosselbaai se hawe. The World het 165 wooneenhede en het ongeveer 200 inwoners aan boord. Die seiljag...
December 16, 2024