Jerry se wet hits haatmisdade teen LGBT aan Volgens Equal Rights Nambia tel die totale moorde op LGBT-Namibiërs ‘n volle vyf sedert die Nasionale Vergadering verlede jaar in September, die private lid wetsontwerp van Swapo-wetgewer Jerry Ekandjo aanvaar het. Die wetsontwerp is onder meer om die term “eggenoot” te definieer en die Huwelikswet van 1961...
Tag: LGBT
Ghana’s LGBT terror: ‘We live in fear of snitches’
Homophobia is not uncommon in Ghana, where gay sex is already against the law and carries a three-year prison sentence, but now the LGBTQ+ community is feeling terrorised. A new bill, passed by MPs last week, will impose a jail term of up to three years for simply identifying as LGBTQ+ and five years for...
Groot kommer oor Ghana se teenstand teen LGBT
Groot kommer oor Ghana se teenstand teen LGBT Die Verenigde Nasies se hoë kommissaris vir Menseregte, Volker Türk, sê hy is ontsteld omdat Ghana se parlement ʼn omstrede wetsontwerp teen gay mense aanvaar het. Die wetsontwerp oor seksuele regte en gesinswaardes stel tot drie jaar tronkstraf voor vir mense wat skuldig bevind word dat hulle...
Ghana verskerp wetgewing teen LGBT
Ghana verskerp wetgewing teen LGBT Ghana se parlement het ‘n stap nader beweeg om ‘n stemming te hou oor ‘n wetsontwerp wat daarop gemik is om die regte van die LGBT-gemeenskap verder te beperk. Die huis het ‘n voorstel verwerp wat tronkstraf vir gay seks vervang het met berading. Gay seks is reeds in die...
Noordwes-student se skorsing oor Jesus & LGBT omgekeer
Noordwes-student se skorsing oor Jesus & LGBT omgekeer AfriForum Jeug het die Noordwes-Universiteit se besluit verwelkom om die skorsing van die finalejaarstudent, Shaun Christie, op te hef. Hy is verlede week geskors, nadat hy die universiteit se eerstejaar-oriëntasie-inhoud openlik gekritiseer het. Hy het gesê besprekings oor Jesus Christus word nie toegelaat nie maar LGBT-besprekings word...
Uganda president defiant after World Bank funding suspended over LGBT law
Uganda’s President denounced the World Bank’s decision to suspend new funding in response to a harsh anti-LGBTQ law and vowed to find alternative sources of credit. Reuters reports the World Bank said that the law, imposed by the Yoweri Museveni government, imposes the death penalty for certain same-sex acts, contradicted its values and that it...