Tag: Libië

Home Libië
Twee olievelde sluit in Libië weens betogings
Post

Twee olievelde sluit in Libië weens betogings

Twee olievelde sluit in Libië weens betogings Betogings oor maatskaplike eise duur voort in die suide van Libië, en het gelei tot die sluiting van twee olievelde in die Ubari-streek. Libië se Sharara-olieveld, wat tot 300 000 vate per dag produseer, is gesluit. Die inwoners eis ‘n hospitaal, werk en ‘n toegewyde raffinadery om die...

Nog 61 migrante verdrink by Libië
Post

Nog 61 migrante verdrink by Libië

Nog 61 migrante verdrink by Libië Een-en-sestig migrante, insluitend vroue en kinders, het verdrink aan die Libiese kus. Die Internasionale Organisasie vir Migrasie sê oorlewendes sê die boot, met ongeveer 86 mense, het die Libiese stad Zwara, sowat 110 kilometer van die hoofstad, Tripoli, verlaat. Dodelike voorvalle vanjaar het een in Junie ingesluit, toe ‘n vissersboot...

Unesco besoek erfenis-terreine in Libië
Post

Unesco besoek erfenis-terreine in Libië

Unesco besoek erfenis-terreine in Libië Kenners van die Verenigde Nasies se kultuuragentskap het in Libië aangekom om erfenis-terreine te inspekteer wat deur verlede maand se oorstromings getref is en dele van die land se ooste verwoes het. Unesco-kundiges sal na verwagting Cirene besoek, ‘n Wêrelderfenisgebied wat met ineenstorting bedreig word nadat die oorstromings sy fondamente...

Twee regerings ry Libië se hulp in die wiele
Post

Twee regerings ry Libië se hulp in die wiele

Twee regerings ry Libië se hulp in die wiele Internasionale pogings om vrede en ordelike humanitêre hulp in Libië te bewerkstellig word belemmer deur die land se voortdurende toutrek tussen twee regimes, wat elkeen eis dat hy die regte regering is. Storm Daniel en die onmiddellike nasleep daarvan het 4 333 mense gedood, baie in...

Mediese hulp en klinieke steeds benodig in Libië
Post

Mediese hulp en klinieke steeds benodig in Libië

Mediese hulp en klinieke steeds benodig in Libië Die Wêreldgesondheidsorganisasie het ‘n waarskuwing uitgereik oor ‘n moontlike tweede krisis in Libië se oorstroomde noordoostelike dele. Daar bestaan toenemende kommer oor oordraagbare siektes wat kan uitbreek weens besmette water. Die vloede het duisende mense se lewens geëis, met 40 000 mense wat ontwortel is. ‘n WGO-verteenwoordiger,...

Oorskot word uitdaging in Libië – Kosmos 94.1
Post

Oorskot word uitdaging in Libië – Kosmos 94.1

Oorskot word uitdaging in Libië Die Rooi Kruis en die Wêreldgesondheidsorganisasie sê te midde van die verwoestende lewensverlies weens rampe en konflik, soos die onlangse aardbewing in Marokko en die vloede in Libië, is daar dikwels ongegronde vrees en misverstand oor die dooies. Sommige mense wil vinnig beweeg om liggame te begrawe, soms in massagrafte...

‘n Miljoen ton water is in Libië vrygelaat – Kosmos 94.1
Post

‘n Miljoen ton water is in Libië vrygelaat – Kosmos 94.1

‘n Miljoen ton water is in Libië vrygelaat Daar word beraam meer as ‘n miljoen ton water is op een slag vrygelaat toe Storm Daniël dié week die ooste van Libië getref het. Kenners sê die vernietiging is meestal veroorsaak toe twee damme meegegee het in die normaalweg droë Wadi Derna-rivier wat vloei deur die...

Hoop vervaag vir oorlewendes in Libië – Kosmos 94.1
Post

Hoop vervaag vir oorlewendes in Libië – Kosmos 94.1

Hoop vervaag vir oorlewendes in Libië Die Libiese ministerie van Binnelandse Sake sê die dodetal weens die verwoestende vloede wat Storm Daniel in Derna veroorsaak het, kan moontlik tot 20 000 styg. ‘n Woordvoerder, Tarek al-Kharraz, het bevestig meer as 5 300 sterftes is in die stad aan die Middellandse See aangeteken, waarvan meer as...

Dodetal in Libië styg verder – Kosmos 94.1
Post

Dodetal in Libië styg verder – Kosmos 94.1

Dodetal in Libië styg verder Die dodetal in Libië word nou op 5 300 beraam met 10 000 wat steeds vermis is. Die Britse Islamic Relief se Salah Aboulgasem sê die situasie is katastrofies en die dodetal sal nog baie styg.  Post navigation Source link

WFP bied bystand aan beleërde Libië – Kosmos 94.1
Post

WFP bied bystand aan beleërde Libië – Kosmos 94.1

WFP bied bystand aan beleërde Libië Die Verenigde Nasies se voedselprogram sê hy het reeds begin om noodvoedselhulp te versprei aan 5 000 gesinne in 16 Libiese stede. Dit volg nadat meer as 5 000 mense vermoedelik dood is en 10 000 vermis word nadat swaar reën in die noordooste van Libië twee damme laat...