Tag: Lichtenstrasser

Home Lichtenstrasser
Lichtenstrasser vonnisverhoor (weer) uitgestel – Kosmos 94.1
Post

Lichtenstrasser vonnisverhoor (weer) uitgestel – Kosmos 94.1

Lichtenstrasser vonnisverhoor (weer) uitgestel Die moordenaar Ernst Lichtenstrasser sal weer op 25 April in die hof verskyn. Daar word sedert sy skuldigbevinding vroeg in November gepoog om vonnisverrigtinge te hou maar dit word herhaaldelik vertraag deur Lichtenstrasser wat of regslui afdank, of siek is, met selfs ‘n selfmoordpoging, en nou ‘n eetstaking. Regter Christie Liebenberg...

Lichtenstrasser nie geskik om in die hof te verskyn nie
Post

Lichtenstrasser nie geskik om in die hof te verskyn nie

Lichtenstrasser nie geskik om in die hof te verskyn nie Moordenaar Ernst Lichtenstrasser is nie geskik om in die hof te verskyn nie en word by ‘n geestesgesondheidsfasiliteit behandel. Twee dokters het die mediese verslag aan regter Christie Liebenberg oorhandig. Voorleggings in die vonnisopleggingsverhoor moes die week plaasvind. Sy behandeling kom ongeveer twee weke na ‘n selfmoord poging. Hy het...

Is Lichtenstrasser terug in die hof vandag? 
Post

Is Lichtenstrasser terug in die hof vandag? 

Is Lichtenstrasser terug in die hof vandag?  Voorleggings sal na verwagting vandag voor regter Christie Liebenberg in die vonnisopleggingsverhoor van die moordenaar Ernst Lichtenstrasser plaasvind. Dit is nie bekend wat sy toestand is na ‘n selfmoord poging rondom 22 November nie. Hy het ‘n oordosis Tramadol en Zolpidem by die Windhoek-korrektiewe fasiliteit geneem. Lichtenstrasser het...

Lichtenstrasser ondergaan verdere toetse – Kosmos 94.1
Post

Lichtenstrasser ondergaan verdere toetse – Kosmos 94.1

Lichtenstrasser ondergaan verdere toetse Plaaslike berigte lui dat die moordenaar Ernst Lichtenstrasser vir verdere toeste na die Windhoek Sentraal-hospitaal geneem is. Medici is tjoepstil oor sy toestand maar, dit wil voorkom dat hy buite gevaar is na ‘n vermoedelike selfmoordpoging verlede week. In ‘n brief wat Maandag aan die hof gerig is, het dr. KJ Katjomuise gesê hy was op...

Lichtenstrasser discharged from hospital after suicide attempt
Post

Lichtenstrasser discharged from hospital after suicide attempt

Staff Reporter THE Head of the Namibia Correctional Services, Commissioner General Raphael Hamunyela, has said that Ernst Lichtenstrasser, the man accused of double murder, has been discharged from hospital and taken back into custody at the Windhoek Correctional Facility after his recent suicide attempt. Lichtenstrasser’s trial on 23 November 2023 was put on hold as...

Lichtenstrasser fordert Hausarrest für NIMT-Doppelmord
Post

Lichtenstrasser fordert Hausarrest für NIMT-Doppelmord

Ernst Lichtenstrasser bei einer vorherigen Anhörung; © Eba Kandovazu/Nampa Der wegen Doppelmordes verurteilte Ernst Lichtenstrasser sieht Hausarrest als geeignete Strafe für seine Verbrechen an. Dies sagte er vor Oberrichter Christi Liebenberg im Rahmen der Anhörungen zum Strafmaß, berichtet die New Era. Lichtenstrasser bedauere den Tod der Beiden, beteuerte aber erneut, dass er damit nichts zu...

Lichtenstrasser eis huisarres – Kosmos 94.1
Post

Lichtenstrasser eis huisarres – Kosmos 94.1

Lichtenstrasser eis huisarres Die moordenaar Ernst Lichtenstrasser het tydens voorleggings vir vonnisoplegging aan regter Christie Liebenberg gesê hy het ‘n skoon en eerlike lewe gelei en dus voel hy, hy behoort nie tronkstraf te kry nie maar eerder huisarres. Hy sê dit is vernederend om in die tronk te sterf, veral omdat hy volgens hom...

Nog drama met Lichtenstrasser saak
Post

Nog drama met Lichtenstrasser saak

Nog drama met Lichtenstrasser saak Daar is weer ‘n wenteling in die saak van die moordenaar Ernst Lichtenstrasser. Hy is op 2 November deur regter Christie Liebenberg skuldig bevind op die 2019 moord van Eckhard Mueller en Heimo Hellwig, twee direkteure van die Namibiese Instituut vir Mynbou en Tegnologie op Arandis. Hy het vanoggend verskyn...

Lichtenstrasser skuldig aan NIMT-moorde – Kosmos 94.1
Post

Lichtenstrasser skuldig aan NIMT-moorde – Kosmos 94.1

Lichtenstrasser skuldig aan NIMT-moorde Ernst Lichtenstrasser is deur regter Christie Liebenberg skuldig bevind op die moorde van Eckhard Mueller en Heimo Hellwig, twee direkteure van die Namibiese Instituut vir Mynbou en Tegnologie op Arandis op 15 April 2019. Die moord het groot opslae gemaak omdat dit soos ‘n professionele sluipmoord voorgekom het. Dit het vroeg...

Lichtenstrasser drops ballistics expert – Informanté
Post

Lichtenstrasser drops ballistics expert – Informanté

Staff Reporter ERNST Lichtenstrasser’s trial for the double murder of NIMT executives is nearing its conclusion as his lawyer informed the court that they won’t call a South African ballistic expert as a witness. Lichtenstrasser was arrested in Karibib in April 2019 and appeared in the Swakopmund Magistrate’s Court in May of the same year....