Vlugte normaal na digte mis lig Vlugte by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe is vandag ontwrig weens digte mis. Die mis het sowat 35m van die grond af gehang. Internasionale vlugte kon nie land nie, en sommige is na Botswana herlei tot die weer verbeter. Airlink-vlugte is ook vanoggend deur die weerstoestande geraak. Kosmos 94.1...
Tag: lig
Israeliese maatskappy kry die groen lig om jou beesvleis “steaks” te kweek in ‘n laboratorium
Israeliese maatskappy kry die groen lig om jou beesvleis “steaks” te kweek in ‘n laboratorium ’n Israeliese maatskappy het die groen lig ontvang van gesondheidsamptenare om die wêreld se eerste “steaks” wat van gekweekte beesvleis-selle gemaak word te verkoop. Die stap volg op goedkeuring van laboratorium-gekweekte hoender in die VSA verlede jaar. Aleph Farms, van...
Nigerië lig verbod op kripto-transaksies
Nigerië lig verbod op kripto-transaksies Nigerië se sentrale bank het ‘n verbod op transaksies in kripto-geldeenhede opgehef, terwyl hy sê dat wêreldtendense ‘n behoefte toon om sulke aktiwiteite te reguleer. Die Sentrale Bank van Nigerië het in Februarie 2021 banke en finansiële instellings verbied om met kriptobates handel te dryf of transaksies te fasiliteer, met...
Kaapse IT-kontrak by onderwys laat lig die wenkbroue
Kaapse IT-kontrak by onderwys laat lig die wenkbroue ActionSA in die Wes-Kaap het kommer uitgespreek oor vermeende tender-onreëlmatighede in die provinsiale Onderwysdepartement se IT-kontrak van 1,2 miljard Suid-Afrikaanse rand. Hy het ook ʼn probleem met die provinsiale regering se reaksie hierop. ʼn Onafhanklike ondersoek het wesenlike onreëlmatighede in die toekenningsproses gevind wat die Staatsagentskap vir...
Outa lig sy mening oor Gazprombank en PetroSA
Outa lig sy mening oor Gazprombank en PetroSA Die Organisasie teen Belastingmisbruik is skepties oor die regering se onlangse kernkragverkrygingsplan en die beleggingsooreenkoms tussen PetroSA en Gazprombank, omdat dit nie deursigtig en rasioneel is nie. Die bekragtiging van ‘n transaksie van 3,7 miljard Suid-Afrikaanse rand en ʼn moontlike nuwe verkrygingsproses vir kernkrag van 2 500...
Veiligheidsvereniging lig hul probleme uit
Veiligheidsvereniging lig hul probleme uit Die Veiligheidsvereniging van Namibië het die mans en vroue in uniform in die veiligheidsektor by sy 31-jarige bestaansdag in Windhoek gevier. Die sektor het ongeveer 30 000 sekuriteitsbeamptes in diens, en hulle dra aansienlik by tot ons veiligheid en die ekonomie, maar hul probleme sluit in swak salarisse en dikwels...
Lig ons in oor Finansiële Intelligensie Setrum-registrasie, vra kerke
Lig ons in oor Finansiële Intelligensie Setrum-registrasie, vra kerke Alle nie-winsgewende organisasies, insluitend kerke, is veronderstel om by die Finansiële Intelligensie-sentrum te registreer en jaarlikse opgawes in te dien. Die sperdatum was 29 September, maar dit is tot 31 Oktober verleng, en die kerke en organisasies wat reeds geregistreer het, moet nou herregistreer. Die organisasies...
Namfisa lig publiek in oor finansiële regte en verpligtinge
Namfisa lig publiek in oor finansiële regte en verpligtinge Die Namibiese toesighoudende owerheid oor finansiële instellings het Oktober as verbruikersbeskermingsmaand benoem om die publiek op te voed oor hul finansiële regte en verpligtinge. Kenneth Matomola, die hoof uitvoerende beampte van Namfisa, versoek verbruikers om hul data te beskerm deur hul persoonlike en finansiële inligting veilig...
Konferensie skyn lig op veiligheid van pasiënte, personeel
Konferensie skyn lig op veiligheid van pasiënte, personeel Suid-Afrika berei voor om op 19 Oktober die elfde Gehaltebestuur- en pasiëntveiligheidkonferensie by die Gallagher-konvensiesentrum in Midrand aan te bied. Afgevaardigdes uit die gesondheidsorgbedryf en voorste kenners sal vernuwende idees ondersoek, gemik op die vermindering van wanpraktykvervolging en kliniese nalatigheid. Die voorsitter van die konferensie, Jacqui Stewart,...
NamPol skyn lig op arrestasie van beweerde kripto-sindikaat
NamPol skyn lig op arrestasie van beweerde kripto-sindikaat Die Namibiese polisie het vanmiddag die media toespreek oor die vermeende sindikaat waarop daar hierdie week toegeslaan is. Talle Namibiërs, drie Chinese en ander buitelanders is in die luukse voorstede van Klein Windhoek en Auasblick in hegtenis geneem. Hulle word blykbaar daarvan verdink dat hulle deel vorm...